Brno zkk600 slagpen
Posted: Thu Feb 15, 2024 7:17 am
More Jaracallers
Ek glo iemand sal my kan help met instruksies oor hoe om die slagpenveer in hd geweer te vervang.
Ek kom sover om die pen en veer uit slot te kry maar die laaste stappe ontgaan my.
Die brno handleiding is maar onduidelik en verwys na skroewedraaier in gat in om die veer afwaarts te druk maar ek verstaan nie.
Hoor graag