More Jaracallers
Ek glo iemand sal my kan help met instruksies oor hoe om die slagpenveer in hd geweer te vervang.
Ek kom sover om die pen en veer uit slot te kry maar die laaste stappe ontgaan my.
Die brno handleiding is maar onduidelik en verwys na skroewedraaier in gat in om die veer afwaarts te druk maar ek verstaan nie.
Hoor graag
Brno zkk600 slagpen
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Brno zkk600 slagpen
Kyk op Youtube, die manne daar is baie hulpvaardig. Ek het lang terug met so iets gesukkel en op die end met Youtube reggekom.
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Brno zkk600 slagpen
Dankie DsJ maar YouTube spreek nie hierdie spesifieke probleem aan vir die aksie nie. Het alles moontlik deursoek daar.
Vlg stop sal geweersmid wees as ek nie regkom nie.
Vlg stop sal geweersmid wees as ek nie regkom nie.
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Brno zkk600 slagpen
Hallo Dennis. Stuur vir my pm, ek help graag
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Brno zkk600 slagpen
Hallo Dennis. Stuur vir my pm, ek help graag
Boodskap gestuur dankie
Boodskap gestuur dankie
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Brno zkk600 slagpen
Dankie Muller/Knewel. Suksesvol vervang.
Geen manier dat enigiemand daardie veer gaan vervang deur die handleiding te volg nie! Die hele proses werk gat-oor-kop vergeleke met ander Mauser aksies en CZ550.
Geen manier dat enigiemand daardie veer gaan vervang deur die handleiding te volg nie! Die hele proses werk gat-oor-kop vergeleke met ander Mauser aksies en CZ550.
