Hallo almal
Ek was vandag by n noodhulp opleiding sessie en die instrukteur het die toepassing by name NOMOLA genoem. Het enige iemand hier dit al bekyk en indien wel, wat is jull opinie asseblief. Dis basies n nasporings toepassig wat jou ligging deel met mense wat jy toeken, en net so hulle ligging met jou deel. Dit het ook n SOS opsie vir noodgevalle.
Ek hoor graag wat julle hiervan weet.
Is dit net n slenter om mens se inligting te kry, of is dit werklik so goed as wat dit lyk?
Nomola, Ja of NEE
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Nomola, Ja of NEE
Groetnis
Philip
Philip
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nomola, Ja of NEE
Jong hulle probeer al n paar jaar die Mark storm loop maar hoe suksesvol hulle regtig is weet Ek nie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nomola, Ja of NEE
In ons gesin gebruik ons nou al vir n jaar of so Life360. Dit werk baie lekker.
Na dit het ons begin om Google se family link te gebruik om screen time te beheer. Hier het jy ook die funksie om te sien waar die kinders is.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Na dit het ons begin om Google se family link te gebruik om screen time te beheer. Hier het jy ook die funksie om te sien waar die kinders is.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Nomola, Ja of NEE
Ons is ook op Life360. Werk mooi genoeg vir my.