Redding Type S Full Bushing Die vir 'n 6.5 Creedmoor

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
JoubertVN
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jan 29, 2024 1:39 pm

Redding Type S Full Bushing Die vir 'n 6.5 Creedmoor

Post by JoubertVN »

Goeiedag,

Ek is opsoek na 'n Redding Type S Full Bushing Die vir 'n 6.5 Creedmoor.

Kontak my gerus as jy een beskikbaar het wat jy wil verkoop.

Groete
Joubert
0826886090
Post Reply