Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Lawboy79
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Jan 29, 2024 7:54 pm

Nuwe Lid

Post by Lawboy79 »

Baie dankie Mario vir die voorstel. Lyk of mens baie hier kan leer. Ek is oorspronklik van Pretoria maar nou al so 9 jaar in Hartbeespoort. Jag met 'n .308 en (9.3x62 wat in die mark is bye the way). Het ook 'n .22, .303, haelgeweer (gewone ou 12 boor dubbel loop) . Wil nou .243 of 6.5x55 aanskaf vir so bietjie plaag beheer so van tyd tot tyd.

Lekker aand
Post Reply