Hi Manne, ek hoop dit gaan goed. Ons moet die naweek ń Gongskiet doen in Clocolan en ek moet laai vir ń vriend wat nie tyd gaan kry nie. Hy het toe alles vir my gestuur maar sy dies vergeet. Ek wil hoor of iemand dalk vir my hulle sin sal leen vir een aand in die PTA oos omgewing.
Groete
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Iemand in PTA Oos wat vir my ń 260 matrys sal leen
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
