Page 1 of 1
Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Posted: Wed Jan 03, 2024 10:43 am
by TFDADD
Is daar moontlike geleenthede om die baie duur en skaars Saffraan spesery in Suid Afrika te verbou?
Lees meer in die artikel hierna en sien hoe die Amerikaners proef lopies op 'n baie interessante manier, gekombineer met sonkrag opwekking, op die proef stel.
Save small farms with new specialty crops.
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Posted: Wed Jan 03, 2024 11:29 am
by J le Roux
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Posted: Wed Jan 03, 2024 3:08 pm
by TFDADD
by J le Roux » 03 Jan 2024 11:29
Klink moontlik maar moeilik.
Nogals moeilik ja, maar steeds gesien as 'n “golden opportunity."
About 170,000 blooms are needed to make one pound of saffron, and the flowers only bloom during a six-week period, which explains the commonly cited figure of $5,000 per pound.
The school has been researching saffron since 2015, calling it a “golden opportunity for diversified growers in New England.”
Klein stukkie grond nodig met baie hande wat werkloos rondsit en niks doen nie - kan dalk net die verskil maak in baie se lewens.
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Posted: Wed Jan 03, 2024 8:35 pm
by Ds J
Ek het op n stadium daarna gekyk. Dit is baie lonend, maar verg tussendeur intensiewe arbeid. As daar betroubare arbeid beskikbaar is kan dit baie goed werk.
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Posted: Wed Jan 03, 2024 9:18 pm
by Viking
Saffricon is die grootste produsente van saffraan in RSA.
Hulle verbou dit tans by Calvinia en Williston waar die grond blykbaar baie geskik is.
Hulle soek ook na belangstellende produsente regoor RSA.
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Posted: Thu Jan 04, 2024 8:04 am
by TFDADD
by Viking » 03 Jan 2024 21:18
Saffricon is die grootste produsente van saffraan in RSA.
Hulle soek ook na belangstellende produsente regoor RSA.
Baie dankie, Viking.
Verskeie pakkette word aangebied met ondersteuning van Saffricon - wie weet, dalk is dit geskik vir van die forum lede in sekere dele van Suid Afrika.
Saffricon offers various opportunities to farmers ...