Is daar moontlike geleenthede om die baie duur en skaars Saffraan spesery in Suid Afrika te verbou?
Lees meer in die artikel hierna en sien hoe die Amerikaners proef lopies op 'n baie interessante manier, gekombineer met sonkrag opwekking, op die proef stel.
Save small farms with new specialty crops.
Saffraan verbouing in Suid Afrika -
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1247
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Saffraan verbouing in Suid Afrika -
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1247
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Nogals moeilik ja, maar steeds gesien as 'n “golden opportunity."by J le Roux » 03 Jan 2024 11:29
Klink moontlik maar moeilik.
Klein stukkie grond nodig met baie hande wat werkloos rondsit en niks doen nie - kan dalk net die verskil maak in baie se lewens.About 170,000 blooms are needed to make one pound of saffron, and the flowers only bloom during a six-week period, which explains the commonly cited figure of $5,000 per pound.
The school has been researching saffron since 2015, calling it a “golden opportunity for diversified growers in New England.”
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Ek het op n stadium daarna gekyk. Dit is baie lonend, maar verg tussendeur intensiewe arbeid. As daar betroubare arbeid beskikbaar is kan dit baie goed werk.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Saffricon is die grootste produsente van saffraan in RSA.
Hulle verbou dit tans by Calvinia en Williston waar die grond blykbaar baie geskik is.
Hulle soek ook na belangstellende produsente regoor RSA.
Hulle verbou dit tans by Calvinia en Williston waar die grond blykbaar baie geskik is.
Hulle soek ook na belangstellende produsente regoor RSA.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1247
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Saffraan verbouing in Suid Afrika -
Baie dankie, Viking.by Viking » 03 Jan 2024 21:18
Saffricon is die grootste produsente van saffraan in RSA.
Hulle soek ook na belangstellende produsente regoor RSA.
Verskeie pakkette word aangebied met ondersteuning van Saffricon - wie weet, dalk is dit geskik vir van die forum lede in sekere dele van Suid Afrika.
Saffricon offers various opportunities to farmers ...