Vriend van my se pa is laas week oorlede en hy wil sy wapens verkoop, weet nie regtig wat om vir hulle te vra nie.
1. Sako Forrester 22-250. Geweer is gebruik en het n kol op die loop waar die agterste visiere verwyder is. Kom met n Bushnell 3-9x40.
Hy wil die wapen laat gaan vir R8000 (onderhandelbaar). Die koper moet die wapen by n wapen winkel in boek sodat die boedel so vinnag moontelik afgehandel kan word.
Boedel wapens, Sako Forrester R8000
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 306
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Boedel wapens, Sako Forrester R8000
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by jacojrdn on Wed Dec 13, 2023 10:21 am, edited 1 time in total.
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.

-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Boedel wapens, Sako Forrester
Die ouer Sako gewere verkoop gewoonlik vir R8000 - R12 000, afhangende van die toestand. Ek het al advertensies vir R6000 en R14 000 ook gesien, maar dit was uitsonderings.
Hoe lyk die loop?
R6500-7500 as hy baie vinnig moet gaan, maar R9000+ sal dalk nader aan die kol wees.
Hoe lyk die loop?
R6500-7500 as hy baie vinnig moet gaan, maar R9000+ sal dalk nader aan die kol wees.
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 306
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Boedel wapens, Sako Forrester R8000
Dankie Ds J
Het die prys so geplaas.
Het die prys so geplaas.
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Boedel wapens, Sako Forrester
Klink v m reg.Ds J wrote: Wed Dec 13, 2023 10:02 am Die ouer Sako gewere verkoop gewoonlik vir R8000 - R12 000, afhangende van die toestand. Ek het al advertensies vir R6000 en R14 000 ook gesien, maar dit was uitsonderings.
Hoe lyk die loop?
R6500-7500 as hy baie vinnig moet gaan, maar R9000+ sal dalk nader aan die kol wees.
[] Sako L579 aksie. Vervaardig ongeveer 1970 vlgs reeksno. Loop behoort 1:14 te wees, skiet waterpas!
Alternatiewe naam was Aii aksie. Sneller is verstelbaar.
Vraag is, hoe lyk die loop?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Boedel wapens, Sako Forrester R8000
Hi Jaco
Ek stel belang, stuur asb n whatsapp na nul71 ses06 2896.
Dan praat ons verder.
Ek stel belang, stuur asb n whatsapp na nul71 ses06 2896.
Dan praat ons verder.
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 306
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Boedel wapens, Sako Forrester R8000
Sako 30-06
Reghard was eerste, as hy hom nie neem nie sal ek die info vir jou aan stuur.
Jaco