7mm-08 ackley twist rate?

Post Reply
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

7mm-08 ackley twist rate?

Post by Jacques.308 »

Hi manne ek vertrou dit gaan goed?

Ek kyk al ń rukkie na die 7mm SAW van West texas ordinance maar ek kry nie ń reamer in SA nie. So ek het gedink die tweede beste ding is dan ń 7mm-08 ackley.

Is daar dalk iemand op die forum wat een skiet en my kan help met ń voorgestelde twist rate?

Ek sal graag ń 26 - 28 medium varmint sneeuberg op my hudige Sako A7 aksie wil sit.

Die plan is om 162gr ELD-X'e te skiet.

Enige raad sal waardeer word.

Groetnis
Jacques Prinsloo

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 7mm-08 ackley twist rate?

Post by Wouter Roets »

More Jacques

Vir daai kombinasie het jy niks meer as die standaard 1:9 nodig nie.

Groetnis
Wouter
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 7mm-08 ackley twist rate?

Post by Drenalinjunkie »

Jacques.308 wrote: Tue Dec 05, 2023 10:23 pm Hi manne ek vertrou dit gaan goed?

Ek kyk al ń rukkie na die 7mm SAW van West texas ordinance maar ek kry nie ń reamer in SA nie. So ek het gedink die tweede beste ding is dan ń 7mm-08 ackley.

Is daar dalk iemand op die forum wat een skiet en my kan help met ń voorgestelde twist rate?

Ek sal graag ń 26 - 28 medium varmint sneeuberg op my hudige Sako A7 aksie wil sit.

Die plan is om 162gr ELD-X'e te skiet.

Enige raad sal waardeer word.

Groetnis
Jacques Prinsloo

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Jacques, wat van n 7mm Tombi Mk1? Chrisjan Diedericks het n reamer. Ek het self een en hy laai bitter maklik en skiet mooi met S365!
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: 7mm-08 ackley twist rate?

Post by Jacques.308 »

Drenalinjunkie wrote:

Dit klink ook na n plan. Hoe lyk sy ballistics? Watse doppe gebruik hy?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 7mm-08 ackley twist rate?

Post by Arnold »

Watse lengte aksie het jy?
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: 7mm-08 ackley twist rate?

Post by Jacques.308 »

Arnold wrote:Watse lengte aksie het jy?
Kort aksie .308 A7

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 7mm-08 ackley twist rate?

Post by Arnold »

'n Kort aksie is vreeslik inperkend as jy van die goed gesels. Wat is jou doel met die geweer?
Post Reply