Dagsê
Ek is opsoek na n kolf vir 'n Voere 30 06.
Ek het n 30 06 geërf waarvan die kolf gekraak is.
Ek kyk daarna om die kolf te vervang.
Die geweer skiet tans baie akkuraat ,maar die kraak pla my bietjie.
Kolf vir Voere 30 06
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kolf vir Voere 30 06
As dit 'n erfstuk is, en jy het die oorsprinklike, waarom maak jy nie jou eie kolf nie? Blanks is nie meer so duur nie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kolf vir Voere 30 06
Hoe lyk die kraak?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Kolf vir Voere 30 06
Fotos van die kraak
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Kolf vir Voere 30 06
Dit behoort moontlik te wees om hom reg te maak. Ek het een gehad wat gebreek het middeldeur by die pistoolgreep en die wapensmid het hom vir my mooi reggemaak. Myne het sentimentele waarde gehad so ek wou nie vervang nie. Ek het ongelukkig nie fotos by my nie.
Natuurlik kan jy dit vervang ook, selfs met 'n baie mooi pasmaak opsie.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Natuurlik kan jy dit vervang ook, selfs met 'n baie mooi pasmaak opsie.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kolf vir Voere 30 06
Daardie kraak is al blinkgevat, lyk of hy al lank gekraak is. Maar ja, dis 'n langwerpige kraak, jy sal hom kan regmaak. Houtlym werk goed op langwerpige grein, soos wat jy kry as 'n stuk hout so kraak.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Kolf vir Voere 30 06
Dit lyk of daar voor die magasyn kas genoeg plek is vir n hout "dowel". Sal ook baie help met die herstel.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Kolf vir Voere 30 06
Die kraak is seker al 20 jaar oud.
My skoonpa het dit destyds reggemaak na hy met die geweer geval het. Bye het hom gesteek........
Die geweer het nog nie baie hard gewerk nie.
Ek sal dalk die kolf eers so hou ter wille van die karakter daarvan , maar as dit akkuraatheid gaan beinvloed soek ek 'n alternatief.
My skoonpa het dit destyds reggemaak na hy met die geweer geval het. Bye het hom gesteek........
Die geweer het nog nie baie hard gewerk nie.
Ek sal dalk die kolf eers so hou ter wille van die karakter daarvan , maar as dit akkuraatheid gaan beinvloed soek ek 'n alternatief.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kolf vir Voere 30 06
Jy kan altyd net epoxy ingooi. Dit sal die kraak stabiliseer.
