Bisley klerasie ens

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
ettiene.xtremetr
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am

Bisley klerasie ens

Post by ettiene.xtremetr »

More.

Ek wil volgende jaar kompeterend meding met jag geweer kompitisies en soek orals die bisley tipe skiet baaidjies.

Kan nerens sien op web nie. Weet nie of ek net standaard safari outdoor verkies nie maar ek hoor graag wat jul manne se.

Laastens soek ek ook n geweerband. Is die accu sling die standaard om uit vuis uit te skiet of is daar ander opsies???

Ndt noem dat ek 2m lank is en 90 % van baaidjies iz te kort op moue of pas nieo m die skouers nie. Weet nie hoe "tight" die baaidjid opsies is nie

Sent from my SM-S908E using Tapatalk

User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Bisley klerasie ens

Post by musgrave270 »

https://m.facebook.com/desihadeda

Sent from my SM-A325F using Tapatalk

User avatar
DeonvTonder
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am

Re: Bisley klerasie ens

Post by DeonvTonder »

Kontak vir tannie Desi (Hadeda). Sy is in Kommetjie in die kaap. Sy maak die skietbaadjies op jou mates.
Haar nommer is 082 738 7568
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Bisley klerasie ens

Post by Toyrsi »

Tannie Desi is die beste.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Martiens Bekker
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm

Re: Bisley klerasie ens

Post by Martiens Bekker »

Soos die manne hierbo se, Desi is die beste. Sy stuur vir jou 'n template, jy meet jouself en vul al die mates in. En sy maak jou baadjie vir jou.

Wat die band aanbetref, Piet Breedt se band werk vir my lekker met uit die vuis skiet.
Post Reply