Goeiemôre
Ek soek graag na die punte/koeëls, indien iemand klompie het wat jy nie meer gebruik nie sal ek dit graag oorneem by jou teen vergoeding.
Dankie
Nosler Accubond LR 129gr 6.5Creedmoor
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: Nosler Accubond LR 129gr 6.5Creedmoor
Hi Johan, ek het vir jou 50 punte. Praat maar met my op 08twee 497 561twee.
Groete Deon
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete Deon
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm