Jag geleentheid gesoek

Post Reply
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 481
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Jag geleentheid gesoek

Post by Lapua »

Dagsê Mnre,

Ons gesin soek n jag plekkie tussen Kersfees en nuwe jaar so binne 3 ure se ry van PTA af. Die plek waar ons gewoontlik gaan het nie swem plek nie, en met die hitte sal ma en die kinders beslis wil afkoel.

My wyfie soek graag n Zebra en Boetman soek n Rooibok ram en ook n groot vark.

Kan julle my dalk na n plek verwys asseblief?

Dankie
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Jag geleentheid gesoek

Post by OosKaapJagter »

Kyk dalk na Falcodor Game Ranch? Dit is so 1,5 ure van Pretoria af, dus 3 ure heen en weer.
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 481
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Jag geleentheid gesoek

Post by Lapua »

Dankie,
Ek het hulle n mail gestuur.
Post Reply