Jag belt
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Jag belt
Goeie naand, ek is opsoek na n jagbelt met plek vir ongeveer 10-20 rondtes, dalk n klein veeldoelige pouch ook, wie is die manne wat die netjiese leer werk op Jaracal doen?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jag belt
Johan Pretorius (Leather Creek). Ek kan nie onthou wat sy forum naam is nie, maar as hy nie hierdie sien nie kan jy my kontak vir sy nommer.
Sent from my SM-A127F using Tapatalk
Sent from my SM-A127F using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jag belt
Google Lindwells.co.za of op Facebook.
Of kontak direk vir Sunel op 07een 268 398twee
Hulle doen ñ canvas+leer een.
Of kontak direk vir Sunel op 07een 268 398twee
Hulle doen ñ canvas+leer een.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Jag belt
Ek kan ook vir Johan Pretorius aanbeveel. Sy werk is top klas.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Jag belt
Dankie manne, ek wardeer.
Ja, ek maak nog mooi leer goeterkies
....ek kry ongelukkig net tyd so elke 2de naweek.
As jy hier op die forum soek vir "leerwerk" gan jy waarskynlik die thread raak loop waar van my goed op is.
Edit: viewtopic.php?t=75400&start=250
My sell is *074*137*9878*, Johan, as jy my will whatsapp.
Jacques Tredoux se werk lyk ook baie netjies, as jy dalk haastig is vir die belt
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ja, ek maak nog mooi leer goeterkies
....ek kry ongelukkig net tyd so elke 2de naweek.As jy hier op die forum soek vir "leerwerk" gan jy waarskynlik die thread raak loop waar van my goed op is.
Edit: viewtopic.php?t=75400&start=250
My sell is *074*137*9878*, Johan, as jy my will whatsapp.
Jacques Tredoux se werk lyk ook baie netjies, as jy dalk haastig is vir die belt
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Jag belt
Middag manne, glo dit gaan uitstekend. Het vir Johan gekontak en verduidelik waarna ek opsoek is .
N paar fotos aangeheg van my jag belt, ammunisie houer en veeldoelige sakkie, uitstekende handewerk en baie vriendelike diens, sal beslis aanbeveel.
Kelin Karoo groete en Geseende kersfees
N paar fotos aangeheg van my jag belt, ammunisie houer en veeldoelige sakkie, uitstekende handewerk en baie vriendelike diens, sal beslis aanbeveel.
Kelin Karoo groete en Geseende kersfees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Jag belt
Netjies!
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jag belt
Baie mooi!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Jag belt
Sjoe dis besonders mooi!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2944
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Jag belt
Bitter mooi. Geluk Klein Karoo en Johan. Dit is nou ‘n aangee na volgende geslag.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Jag belt
Groot dankie Klein Karoo !....dit is wat dit vir my aanhou lekker maak om die leer goed te maak.
Ek add een foto vir jou ..... Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek add een foto vir jou ..... Sent from my SM-A536E using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Jag belt
Werklik uitstekend. Nou werk my kop oortyd om my presiese behoeftes te bepaal
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Jag belt
Cobus baie dankie, en jy is baie welom om op my knoppie te druk as jy reg is.Cobus Wessels wrote:Werklik uitstekend. Nou werk my kop oortyd om my presiese behoeftes te bepaal
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Soos met Okkie bespreek het, is dit (vir my) beter om n aparte beld (2de belt) te hê, met my ammo pouch(es), mes ens aan. As jy jag skuif jy dan goet ook maklik rond om optimaal te werk of om uit jou pad te wees.
Ek hou bv. van my ammo pouch reg in die middel voor sadat n ou vinnig by die koeëls kan uit kom met enige hand. As n ou dalk trek spingbokke loop skiet sit jy eenvoudig net nog ammo pouches by, en skuif die volgende een in plek as die een dalk leeg is.
Wanner jy dan by die kamp kom, haal jy hom ( jou jag beld) eenvoudig vinnig af en gooi n koue een met baie ys....en as die bakkie se wielle weer begin draai dan is jy reg in n japtrap.
Om "moduler" te werk, en by te sit of af te haal soos ek nodig het, is (vir my) net meer effektief.
Ontdou dalk dat n dubbel laag belt wat deur sy lengte gestik is nie so maklik rek nie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Jag belt
Dammit dit is nou mooi...ek dink ek kort ook sulke goeters!!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Jag belt
Nou toe....of het jy my nommer al verloorBasjan123 wrote:Dammit dit is nou mooi...ek dink ek kort ook sulke goeters!!

....en bly om te sien jy skop nog boeta, ons het bietjie lanklaas gesels.
Ek hoop dit gan baie goed met julle.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Jag belt
Ek hou ook van die modules. Sit aan en haal af soos nodig. Sodra ek tuis is praat ons besigheidjdpretorius wrote:Cobus baie dankie, en jy is baie welom om op my knoppie te druk as jy reg is.Cobus Wessels wrote:Werklik uitstekend. Nou werk my kop oortyd om my presiese behoeftes te bepaal
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Soos met Okkie bespreek het, is dit (vir my) beter om n aparte beld (2de belt) te hê, met my ammo pouch(es), mes ens aan. As jy jag skuif jy dan goet ook maklik rond om optimaal te werk of om uit jou pad te wees.
Ek hou bv. van my ammo pouch reg in die middel voor sadat n ou vinnig by die koeëls kan uit kom met enige hand. As n ou dalk trek spingbokke loop skiet sit jy eenvoudig net nog ammo pouches by, en skuif die volgende een in plek as die een dalk leeg is.
Wanner jy dan by die kamp kom, haal jy hom ( jou jag beld) eenvoudig vinnig af en gooi n koue een met baie ys....en as die bakkie se wielle weer begin draai dan is jy reg in n japtrap.
Om "moduler" te werk, en by te sit of af te haal soos ek nodig het, is (vir my) net meer effektief.
Ontdou dalk dat n dubbel laag belt wat deur sy lengte gestik is nie so maklik rek nie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Jag belt
Gaan baie goed dankie Johan, hoop dieselfde daar. Ek kontak jou ook later. Alle voorspoed!!jdpretorius wrote: Thu Dec 28, 2023 9:37 amNou toe....of het jy my nommer al verloorBasjan123 wrote:Dammit dit is nou mooi...ek dink ek kort ook sulke goeters!!
....en bly om te sien jy skop nog boeta, ons het bietjie lanklaas gesels.
Ek hoop dit gan baie goed met julle.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk