Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
-
Johann Smit
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Fri Feb 24, 2023 3:59 pm
Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Goeie Middag Jaracal,
Ek gaan sommer met die deur in die huis val.
Is daar nie dalk iemand wat in die Noordelike Voorstede van die Kaap, aka Brackenfel/Durbanville omgewing dalk so 25 of 30 kleie kan afstaan teen vergoeding nie?
Ek soek graag so paar, omdat ek biejtie wil speel met hulle, maar ek het nie op die oomblik die hele 150 wat in die boks kom by Wildman vir R599 nodig nie. Hulle gaan stof vergaar by my.
Anders om gevra, is daar iemand wat ook dalk belangstel om 120 of wat te koop as ek 'n boks koop en net gebruik wat ek "nodig" het?
Ek luister graag. Of te wel, ek lees graag.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Kan jy nie dalk by 'n kleibaan gaan soek vir heel kleie nie. Baie wat misgeskiet word breek nie altyd met die valslag nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Hoor daar by Clay Pigeon by Lourensford
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Daar gaan jy moeilikheid kry! Optel kleie is 'n klub se wins.tripodmvr wrote: Wed Oct 18, 2023 6:01 pm Kan jy nie dalk by 'n kleibaan gaan soek vir heel kleie nie. Baie wat misgeskiet word breek nie altyd met die valslag nie.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Ek het al baie baie heel kleie opgetel op klubs se grond. Ek sit hulle op afstande en oefen om hulle te skiet uit die skouer uit. Dis vet pret, en fantastiese oefening.
-
Johann Smit
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Fri Feb 24, 2023 3:59 pm
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Goeie More, Dankie vir die raad, maar ek is nie oop vir die optel tans van kleie nie. Ek is bang ek word dalk gesien as 'n klei. Is dalk anders as jy as lid daar skiet en kleie gaan haal, maar vir my as vreemdeling tot die baan of klub om sommer net op te daag en op te tel, nie so lekker nie.
Ek hou nogal van die idee om dalk sommer paar neer te sit op verskillende afstande en uit die skouer te skiet. Kan nogal die oefening vir jag mooi maak.
Ek weet die bok staan/lê beslis nie so still soos die klei nie, maar kan nogsteeds goeie oefening wees.
Dankie.

DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Hi,
Ek het vir jou as jy nie regkom, maar ek is baie ver van jou af. Laat weet maar.
Ek het vir jou as jy nie regkom, maar ek is baie ver van jou af. Laat weet maar.
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Middag Johann,
Stuur vir my jou nommer. Ek sal kyk of daar oor is in die boks wat ek lank terug gekoop het.
Ek is in Kuilsrivier.
Groetnis
Bennie Bester
Stuur vir my jou nommer. Ek sal kyk of daar oor is in die boks wat ek lank terug gekoop het.
Ek is in Kuilsrivier.
Groetnis
Bennie Bester
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Johann Smit
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Fri Feb 24, 2023 3:59 pm
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Goeie Naand,
Ek het reggekom met die kleie by Bennie Bester. Omm Bennie Bester vir my.
Ek hoop ek kan ook iemand uithelp in die toekoms.
Groete.
Ek het reggekom met die kleie by Bennie Bester. Omm Bennie Bester vir my.
Ek hoop ek kan ook iemand uithelp in die toekoms.
Groete.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Bly jy reggekom.
Bennie is oom vir die meeste op die forum, ‘n smart ou. Hy en sy vrou jag al vir jare saam en op interessante plekke.
Jagter in murg en been, met ‘n swak vir gewere
Beste.
Bennie is oom vir die meeste op die forum, ‘n smart ou. Hy en sy vrou jag al vir jare saam en op interessante plekke.
Jagter in murg en been, met ‘n swak vir gewere
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Johann Smit
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Fri Feb 24, 2023 3:59 pm
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
@ Lategan, daar kan ek mee saamstem.
Ek was nie lank by die oom nie, maar het in kort paar minute nogal lekker stories gehoor. Sal lekker wees om Oom Bennie op die vuur mee te kan gesels.
Ek het wel verneem dat Tannie Bester nie gesond is nie, weet nie of dit geheim is nie, maar as ons haar in ons gebede kan hou sal dit dalk waardeer word.
Tannie Bester, ons hoop, bid, vertrou en glo tannie sal gou beter word om nog so hele paar jagte saam met Oom Bennie te beleef.
Groetnis.
Ek was nie lank by die oom nie, maar het in kort paar minute nogal lekker stories gehoor. Sal lekker wees om Oom Bennie op die vuur mee te kan gesels.
Ek het wel verneem dat Tannie Bester nie gesond is nie, weet nie of dit geheim is nie, maar as ons haar in ons gebede kan hou sal dit dalk waardeer word.
Tannie Bester, ons hoop, bid, vertrou en glo tannie sal gou beter word om nog so hele paar jagte saam met Oom Bennie te beleef.
Groetnis.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Klei duiwe/Clay Pigeons to spare??
Dankie vir laat weet Johann.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 