Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
'n Vriend van my is opsoek na 'n Kort-aksie om 'n pasgemaakte geweer te bou. Verkieslik Mpumalanga of Gauteng area. Laat weet my wat jy het, dan sit ek jou in verbinding met die persoon.