Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by pwdejager »

Het enige iemand enige ondervind ING met gemelde teleskoop?

Oorweeg hom vir ELR
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
edwill
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by edwill »

Here is a great review from someone's opinion I trust.

https://www.lynx.co.za/articles/LX3-art ... gDblPhzZtk




Sent from my SM-G990E using Tapatalk

Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Gideon@1 »

Nice review!!
Thank you for sharing
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Eight »

Enige iemand anders met ondervinding oor die Lynx. Lyk na n baie nice produk. Ek sukkel net met die Lynx naam en om soveel geld op dit te spandeer maar ek weet hy word in LOW in Japan gemaak en dit sal sekerlik n kwaliteit produk wees. Wat sal jul kies tussen die Lynx, Element Nexus gen1 en Delta stryker 4 - 30 ffp as al drie dieselfde prys is?
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Toyrsi »

Ek dink jy gaan baie moeilik daai Delta klop.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by pwdejager »

Ek het die naweek by die CPA na die Lynx gekyk. Het ook na die Delta gekyk, en ek gaan die Lynx koop sonder om 2 keer te dink. Hou baie van die Delta, en as die Lynx nie daar was nie, sou ek seker op die Delta besluit het.

Hoekom:
1. Ek hou meer van die reticle in die Lynx
2. Die Glas is amazing op n crap dag (gekyk op 700m en lyk beter as die Delta.... volgens my swak oee)
3. Baie meer kompak as wat ek gedink het hy is.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Gideon@1 »

Goeie dag,

Ek het ook een van daai Lynx 'n hele ruk terug aangeskaf. Nog nie vreeslik baie geskiet met hom nie, maar sover is ek baie gelukkig.
Verstelling op scope is baie positief en baie akkuraat. Verste wat ek geskiet het was op 700m en kon met gemak die skote sien op die gong.
Eenigste negatief is dat ek baie sukkel om die reticle afmikpunte op klein vergroting (4-6) te sien. Ek skiet maar gewoonlik hier van 10 vergroting en op, dan is reticle gemaklik om te lees en te gebruik. Die voordeel is dan natuurlik weer 'n "dunner" reticle op hoe (22-25) vergroting.

Sal ek nog een koop?
Virseker!!

Groete
Gideon
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Ammion »

Ek het 'n Lynx gekoop so paar maande terug. Scope vir 1 dag gehad, hom terug gevat en 'n Stryker gekoop. Ek het baie gehou van die Lynx se kompaktheid en die hoeveelheid vertikale verstelling, maar die reticle op 25 vergroting het nie vir my gewerk nie (dalk net persoonlikke smaak of dalk net te gewoond aan Delta reticles).
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Arnold »

Enige verdere terugvoer oor die Lynx?
Image
Wingnut
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Sun Jul 23, 2017 1:37 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Wingnut »

Slegs my opinie,
Dink nie mens hoef ooit oor lyns se betroubaarheid en diens te twyfel nie.
Kyk ook geus na Akra se Oryx. 6-36x56. Baie nice reticle.
Kontak my gerus.
Howa 6.5CM
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22

Born to hunt, forced to work ++>: !!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Arnold »

Ek het Saterdag so bietjie met die Lynx geskiet en hy staan definitief nie terug nie.

Vir die hoeveelheid beskikbare verstelling wat mens kry en die kwaliteit glas dink ek hierdie is 'n teleskoop wat ongelukkig onderskat word.
LynxLX3small.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Ammion »

Hoe werk daai gun waarop die Lynx is?
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Eight »

Lyk vir my asof hy op dieselfde platform as die Zeiss LRP 4-25 hebou is deer LOW in Japan. Seker baie naby aan dieselfde scope?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Arnold »

Ammion wrote: Tue Oct 01, 2024 8:33 am Hoe werk daai gun waarop die Lynx is?
Dit lyk of hy werk ;)
sixdays
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Mon Jun 03, 2019 1:31 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by sixdays »

Middag manne

Wat is hierdie modelle 2de hands werd?
Ek kan n baie mooi een moontlik in die hande kry

Dankie

Sent from my SM-S711B using Tapatalk

Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Eight »

Seker so R24k?
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by jdpretorius »

Jy behoort onder R20k reg te kom.....ek kan dalk nou rof bollie praat maar dink ek't al gesien vir +/_ R15k, 2nd hand natuurlik

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Eight »

As jy n goeie kondisie een kan kry v onder 20k is dit n great koop en as jy hom nie vat nie laat my asb weet. Ek sal verseker belangstel.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Pinkes »

Die Lynx LX3 5-30 SFP gaan 2nd hand vir +-15k. Dink die 4-25 sal n goeie prys seker 20-24k wees is my raai.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Eight »

Enige verdere terugvoer op die scope?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Capt. Yoda »

Koop n Arken 7-35
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by pwdejager »

Ek stem, dink nie jy kan waarde v geld beat nie
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Eight »

Dink jul daai nuwe Arken is so goed? Ek het al deer die 5-25 gekyk en was nie beindruk met glas nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by Capt. Yoda »

Eight wrote: Mon Jun 30, 2025 10:43 am Dink jul daai nuwe Arken is so goed? Ek het al deer die 5-25 gekyk en was nie beindruk met glas nie.
Ek het al baie top end scopes gehad en gebruik en eks geskok hoe goed daai 7-35 is vir wat jy betaal. Die 7-35 het nuwer glas as die 5-25
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Lynx LX3 4-25x50 - MRAD FFP Reticle, 34mm

Post by pwdejager »

Eight wrote: Mon Jun 30, 2025 10:43 am Dink jul daai nuwe Arken is so goed? Ek het al deer die 5-25 gekyk en was nie beindruk met glas nie.
Ek weet van 2 ouens wat ZCO's het en deur EP5 en DNT gekyk het, en albei het gese hulle is geskok oor die kwaliteit van die glas. Ek los dit daar, Arken het bewys jy kan goeie glas en fantastiese kwaliteit he, sonder om 'n kar se prys te betaal.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Post Reply