6 BR - 24" Loop - Somchem
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
6 BR - 24" Loop - Somchem
As jy nou (ekonomies) 'n 6 BR moet aan die skiet kry met Somchem kruit, watter kruit en watter koeel?
24" loop met 1 in 10' twist.
24" loop met 1 in 10' twist.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 6 BR - 24" Loop - Somchem
En watter tipe spoed gaan hy loop?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 6 BR - 24" Loop - Somchem
Dit sal afhang van watter punt jy gaan skiet. S321 sal mooi werk op die ligter punte. S335 op die bietjie swaarder punte. Dit was ek op my Dasher gedoen het.
55 varmegedon met S321 spoed was 3900
70 BT met S335 spoed was 3300
Dit was op n 23,5" pyp
55 varmegedon met S321 spoed was 3900
70 BT met S335 spoed was 3300
Dit was op n 23,5" pyp
Last edited by Toyrsi on Wed Aug 30, 2023 11:59 am, edited 1 time in total.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 6 BR - 24" Loop - Somchem
Ek sou 'n raai vat met bietjie hulp van GRT dat gegrond op jou 10"twist dat Lapua 90gr Scenars met ongeveer 32gr S341 behoort te werk of selfs ongeveer dieselfde gewig S355 as jy dit in die hande kan kry. Afhangende van jou doel waarvoor jy die geweer wil gebruik kan jy ook na Hornady 87gr VMax kyk.
Belangrik om te onthou om jou eie geweer se presiese data te gebruik en om maar altyd laer te begin laai en veilig op te werk agv brandspoedverskille tussen verskillende batches Somchem kruit.
Ander manne met meer ervaring van die kaliber kan dalk beter help
Belangrik om te onthou om jou eie geweer se presiese data te gebruik en om maar altyd laer te begin laai en veilig op te werk agv brandspoedverskille tussen verskillende batches Somchem kruit.
Ander manne met meer ervaring van die kaliber kan dalk beter help
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 6 BR - 24" Loop - Somchem
Met gegewens soos bo genoem gaan spoed ongeveer 2850fps wees
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6 BR - 24" Loop - Somchem
Daai man het somer lekker geloop met S321Toyrsi wrote: Wed Aug 30, 2023 10:25 am Dit sal afhang van watter punt jy gaan skiet. S321 sal mooi werk op die ligter punte. S335 op die bietjie swaarder punte. Dit was ek op my Dasher gedoen het.
55 varmegedon met S321 spoed was 3900
70 BT met S335 spoed was 3300
Dit was op n 23,5" pyp
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6 BR - 24" Loop - Somchem
Met 243 is my ondervinding dat S365 werk met die 70-100gr koeëls en S355 met 50-65gr. Die dop raak naderhand te vol met S365 om enige spoed te kry.Toyrsi wrote: Wed Aug 30, 2023 10:25 am Dit sal afhang van watter punt jy gaan skiet. S321 sal mooi werk op die ligter punte. S335 op die bietjie swaarder punte. Dit was ek op my Dasher gedoen het.
55 varmegedon met S321 spoed was 3900
70 BT met S335 spoed was 3300
Dit was op n 23,5" pyp
Jou S335 en S321 is daarom vir my 'n raaisel synde S335 vinniger brand as S321. QL wys dat 'n 70BT veilig naby 3600vps kan uitkom met S321.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 6 BR - 24" Loop - Somchem
Kon nie genoeg S335 in dop kry vir die 55 nie.
Die 70BT het ek 3500 geskiet maar toe later gesak oor mens nie veel wen met die hoer spoed nie.
Die 70BT het ek 3500 geskiet maar toe later gesak oor mens nie veel wen met die hoer spoed nie.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 6 BR - 24" Loop - Somchem
87 gr V-max is seker maar beste opsie vir balans tussen ekonomie, bietjie speel op gonge en klein wild jag?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6 BR - 24" Loop - Somchem
Met 24 duim loop en S321 kan jy dalk naby 3000vps kom. Druk by 61K psi.LoopSoosStroop wrote: Wed Aug 30, 2023 1:16 pm 87 gr V-max is seker maar beste opsie vir balans tussen ekonomie, bietjie speel op gonge en klein wild jag?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

