Page 1 of 1

Sluiper onthul

Posted: Mon Aug 28, 2023 9:32 am
by Carel-Chris
Goeie more,

Ek is nou al 'n jaar lange sluiper op die groep en lees lekker!

Woon in Pretoria en 'n plaas op Sentrum Thabazimbi.
Bosveld jag op sy beste.

Huidige arsenaal:
.22 Bruno
.308 CZ550 Lux
30-06 Bruno
12 Boor Haelgeweer.

Groete
Carel-Chris Swanepoel

Re: Sluiper onthul

Posted: Mon Aug 28, 2023 11:17 am
by Ratel
Welkom op die forum sluiper LOL. ;D Baie van ons was maar sluipers voor ons aangesluit het.

Re: Sluiper onthul

Posted: Mon Aug 28, 2023 11:44 am
by Dash431
Ek is nou nog…

Re: Sluiper onthul

Posted: Mon Aug 28, 2023 2:24 pm
by Carel-Chris
Dash431 wrote: Mon Aug 28, 2023 11:44 am Ek is nou nog…
Darem al 'n 155 posts sterk