Goeie more,
Ek is nou al 'n jaar lange sluiper op die groep en lees lekker!
Woon in Pretoria en 'n plaas op Sentrum Thabazimbi.
Bosveld jag op sy beste.
Huidige arsenaal:
.22 Bruno
.308 CZ550 Lux
30-06 Bruno
12 Boor Haelgeweer.
Groete
Carel-Chris Swanepoel
Sluiper onthul
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Sluiper onthul
Welkom op die forum sluiper LOL.
Baie van ons was maar sluipers voor ons aangesluit het.
Maak 'n verskil
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Sluiper onthul
Ek is nou nog…
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: Sluiper onthul
Darem al 'n 155 posts sterk
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
