Vuurwapen lisensie hernuwing - SAPS518(a) - navraag

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
iwbotha
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Mar 05, 2019 10:49 am

Vuurwapen lisensie hernuwing - SAPS518(a) - navraag

Post by iwbotha »

Goeie dag – SAPS 518(a)
Ek moet n vuurwapen lisensie hernu – bladsy 2 bo item 5
Die “licence, permit, certificate or authorization number” wat hier ingevul moet word:
Is dit die nommer wat agter op die lisensiekaart verskyn?
Dankie vir enige hulp
Groete
Ignatius W. Botha
Pretoria
Nul83 4nul8 2070
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GustavSnyman1
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Thu Oct 13, 2022 8:44 am

Re: Vuurwapen lisensie hernuwing - SAPS518(a) - navraag

Post by GustavSnyman1 »

Hi, dit is die nommer wat agter op die lisensie verskyn
7 x 57 CZ 550
iwbotha
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Mar 05, 2019 10:49 am

Re: Vuurwapen lisensie hernuwing - SAPS518(a) - navraag

Post by iwbotha »

Baie dankie vir die terugvoer
Groete
Post Reply