Die buig my brein. Help my verstaan asb.
Tube is 35mm en objektief is 30 maar as jy na die scope kyk flare hy oop na buite soos n gewone 30mm tube met 40 objektief. Moet hy nie "krimp" om die 5mm op te maak of le dit in die omhulsel?
Ek het n straight tube verwag soos n vx3 1.5-5x20 wat 25mm buis het.
Leupold mk5 2-10x30
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Leupold mk5 2-10x30
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leupold mk5 2-10x30
Ek sou raai daai objective is vetter gemaak om nigh vision clipons maklier te laat pas?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
