Page 1 of 1

FTR/F Class Bipod

Posted: Fri Aug 04, 2023 11:07 am
by JarkVark
Goeie more,

Soos die onderwerp noem, is ek in die mark vir 'n FTR/F Class tipe bipod - TierOne, Phoenix Precision, Sustac, ens. Web navorsing dui dat hierdie tipe goete tussen R9k en R12k gaan, so nou hoop ek daar is iemand hier op die forum wat 'n ongebruikte een het wat in die kas lĂȘ, teen 'n meer bekostigbare prys.

My kontak besonderhede: 0agt dubbel4 dubbel9 56een7

Dankie!

Re: FTR/F Class Bipod

Posted: Fri Aug 04, 2023 11:41 am
by Alberts
Ek sou net seker maak ek gaan skiet saam iemand wat wel een het. Dan gebruike ek sommer syne...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: FTR/F Class Bipod

Posted: Fri Aug 04, 2023 12:37 pm
by Capt. Yoda
Hoe erenstig is jy oor die storie? Phoenix 2nd hand gaan jou nog so R9000+ kos dans daar natuurlike die rolls royce Seb Joy Pod maar hy gaan nog n paar 1000 meer kos as jy regtig erenstig.

Ons het n paar local manne wat sled/phoenix "tiepe" bipods maak vir baie minder as dit en hulle werk baie lekker.

Re: FTR/F Class Bipod

Posted: Fri Aug 04, 2023 12:47 pm
by Witpietskiet

Re: FTR/F Class Bipod

Posted: Fri Aug 04, 2023 1:10 pm
by JarkVark
Alberts wrote: Fri Aug 04, 2023 11:41 am Ek sou net seker maak ek gaan skiet saam iemand wat wel een het. Dan gebruike ek sommer syne...


Sent from my iPhone using Tapatalk
Been there, done that. As jy die kompetisie wen met 'n ander man se setup, wil hulle nie meer laat jy skiet nie...

Re: FTR/F Class Bipod

Posted: Fri Aug 04, 2023 1:13 pm
by JarkVark
Capt. Yoda wrote: Fri Aug 04, 2023 12:37 pm Hoe erenstig is jy oor die storie? Phoenix 2nd hand gaan jou nog so R9000+ kos dans daar natuurlike die rolls royce Seb Joy Pod maar hy gaan nog n paar 1000 meer kos as jy regtig erenstig.

Ons het n paar local manne wat sled/phoenix "tiepe" bipods maak vir baie minder as dit en hulle werk baie lekker.
Ek het al paar van die local manne se modelle gesien en dit lyk belowend. Ek het wel eerstehandse ondervinding met een van die 'Rolls Royce' modelle, so toe hoor ek maar of daar een iewers is.

Ek sal heelwaarskynlik die lokale mark ondersteun, dankie vir die terugvoer!

Re: FTR/F Class Bipod

Posted: Fri Aug 04, 2023 1:15 pm
by JarkVark
Ek het lank na hierdie outjie gekyk, is definitief op die kort lys. Na wat ek kan aflei, het dit nie 'n 'cant' funksie nie?

Re: FTR/F Class Bipod

Posted: Fri Aug 04, 2023 4:14 pm
by Sakkie Rust
Ek het n seb joypod wat in die mark is, kontak my op 0824740153

Groete