Goeie more,
Soos die onderwerp noem, is ek in die mark vir 'n FTR/F Class tipe bipod - TierOne, Phoenix Precision, Sustac, ens. Web navorsing dui dat hierdie tipe goete tussen R9k en R12k gaan, so nou hoop ek daar is iemand hier op die forum wat 'n ongebruikte een het wat in die kas lê, teen 'n meer bekostigbare prys.
My kontak besonderhede: 0agt dubbel4 dubbel9 56een7
Dankie!
FTR/F Class Bipod
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
FTR/F Class Bipod
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: FTR/F Class Bipod
Ek sou net seker maak ek gaan skiet saam iemand wat wel een het. Dan gebruike ek sommer syne...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: FTR/F Class Bipod
Hoe erenstig is jy oor die storie? Phoenix 2nd hand gaan jou nog so R9000+ kos dans daar natuurlike die rolls royce Seb Joy Pod maar hy gaan nog n paar 1000 meer kos as jy regtig erenstig.
Ons het n paar local manne wat sled/phoenix "tiepe" bipods maak vir baie minder as dit en hulle werk baie lekker.
Ons het n paar local manne wat sled/phoenix "tiepe" bipods maak vir baie minder as dit en hulle werk baie lekker.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: FTR/F Class Bipod
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: FTR/F Class Bipod
Been there, done that. As jy die kompetisie wen met 'n ander man se setup, wil hulle nie meer laat jy skiet nie...Alberts wrote: Fri Aug 04, 2023 11:41 am Ek sou net seker maak ek gaan skiet saam iemand wat wel een het. Dan gebruike ek sommer syne...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: FTR/F Class Bipod
Ek het al paar van die local manne se modelle gesien en dit lyk belowend. Ek het wel eerstehandse ondervinding met een van die 'Rolls Royce' modelle, so toe hoor ek maar of daar een iewers is.Capt. Yoda wrote: Fri Aug 04, 2023 12:37 pm Hoe erenstig is jy oor die storie? Phoenix 2nd hand gaan jou nog so R9000+ kos dans daar natuurlike die rolls royce Seb Joy Pod maar hy gaan nog n paar 1000 meer kos as jy regtig erenstig.
Ons het n paar local manne wat sled/phoenix "tiepe" bipods maak vir baie minder as dit en hulle werk baie lekker.
Ek sal heelwaarskynlik die lokale mark ondersteun, dankie vir die terugvoer!
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: FTR/F Class Bipod
Ek het lank na hierdie outjie gekyk, is definitief op die kort lys. Na wat ek kan aflei, het dit nie 'n 'cant' funksie nie?Witpietskiet wrote: Fri Aug 04, 2023 12:47 pm https://sudamix-ring.co.za/product-category/bipod-ftr/
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: FTR/F Class Bipod
Ek het n seb joypod wat in die mark is, kontak my op 0824740153
Groete
Groete