Riflex groen prop.

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Riflex groen prop.

Post by 308Win »

Goeiemôre. Ek het n bottel riflex groen aangeskaf vir my 233rem aangesien s321 nie nou beskikbaar is nie.
Die maksimum lading volgens die internet 25.9gr vir n 55gr koeëltjie. (Dieselfde as die vir somchem se s321).
Met n pmp doppie, cci 400 ontsteker 55gr pmp sagtepunt koeëltjie kry ek maar 3120f/s. Tpl 57.4mm.
Met dieselfde lading s321 kry ek 3180f/s uit my Sako 233.
Het enige lede voorstelle vir n lading Riflex om nader aan 3200f/s te kom?
Dankie
Carl

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Riflex groen prop.

Post by 308Win »

Ek is bewus daarvan dat die Riflex en s321 nie dieselfde dryfmiddel is nie. Die 223 se loop is standaard 22 duim.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Riflex groen prop.

Post by 308Win »

Die groeperings is maar n lompe 30mm op 100m

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Riflex groen prop.

Post by LUAN »

308Win wrote:Goeiemôre. Ek het n bottel riflex groen aangeskaf vir my 233rem aangesien s321 nie nou beskikbaar is nie.
Die maksimum lading volgens die internet 25.9gr vir n 55gr koeëltjie. (Dieselfde as die vir somchem se s321).
Met n pmp doppie, cci 400 ontsteker 55gr pmp sagtepunt koeëltjie kry ek maar 3120f/s. Tpl 57.4mm.
Met dieselfde lading s321 kry ek 3180f/s uit my Sako 233.
Het enige lede voorstelle vir n lading Riflex om nader aan 3200f/s te kom?
Dankie
Carl

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Wel jy moet net meer kruit gooi tot jy by jou 3200fps uitkom. Moenie net kyk na lading jou spoed se vir jou of jy veilig is of nie. Die riflex is maar bietjie flou.
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Riflex groen prop.

Post by 308Win »

LUAN wrote:
308Win wrote:Goeiemôre. Ek het n bottel riflex groen aangeskaf vir my 233rem aangesien s321 nie nou beskikbaar is nie.
Die maksimum lading volgens die internet 25.9gr vir n 55gr koeëltjie. (Dieselfde as die vir somchem se s321).
Met n pmp doppie, cci 400 ontsteker 55gr pmp sagtepunt koeëltjie kry ek maar 3120f/s. Tpl 57.4mm.
Met dieselfde lading s321 kry ek 3180f/s uit my Sako 233.
Het enige lede voorstelle vir n lading Riflex om nader aan 3200f/s te kom?
Dankie
Carl

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Wel jy moet net meer kruit gooi tot jy by jou 3200fps uitkom. Moenie net kyk na lading jou spoed se vir jou of jy veilig is of nie. Die riflex is maar bietjie flou.
Die idee is om meer dryfmiddel in te gooi. Ek het net gewonder of enige van die ander lede alreeds die pad gestap het en data het oor hoeveel hulle ingooi om 3200f/s te bereik

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Riflex groen prop.

Post by JohanvB »

Simpel som om te maak

3120/25.9= 120,46

Dus

3200/120.46= 26.56

Laai dus 26.56.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Riflex groen prop.

Post by Ds J »

Enkele gedagtes:

- vra asb iemand om die QL-somme te maak?

- sommige kombinasies kan net soveel lewer voor dit gevaarlik raak

- het jy beslis 3200vps nodig? Ek weet nie van n bok of plaagdier wat proses aangeteken het oor 3180vps teenoor 3210 vps nie ;)

My rede vir hierdie kommentaar is omdat my 222 n baie stywe kamer het. Ek kry maks druk met n medium lading, en dit is oor n paar verskillende koeëlgewigte. Daar is dalk n rede vir die laer spoed in jou gegewe kombinasie.
Post Reply