Begin lading vir 308

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Begin lading vir 308

Post by bsaaiman »

Goeie dag

Ek het my 308 Howa 1500 met 24" loop ontvang en is gereed om te begin met lading ontwikkeling.

Beplan om die volgende mee te begin:

Barnes 165gr TTSX
Hodgson Varget (42gr)
CCI BR2 primers
TPL 69.85 (soos per Hodgdon web tuiste)

Volgens die Hodgdon tuiste is 42gr n begin wat dan spoed van 2384ft/s behoort te gee. As ak na GRT kyk lyk dit of 42gr amper te warm is.

Vraag is dus moet ek maar net paar van 42gr laai en kyk vir druk en spoed?

Greoete,

B.
Rath1976
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm

Re: Begin lading vir 308

Post by Rath1976 »

Hi daar,

Ek onlangs geskuif na Varget in my .308 en ek laai amper op max met geen pressure signs nie. Max volgens site is 47gr.

Custom Ferlach 29” barrel
Nosler 155 Custom comps
CCI 200
46,5gr
Tpl 71.41
Average spoed van 2902

Hoop dit gee jou n begin punt.

Groete
bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Re: Begin lading vir 308

Post by bsaaiman »

Baie Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Begin lading vir 308

Post by tripodmvr »

bsaaiman wrote: Mon Jun 12, 2023 12:51 pm Goeie dag

Ek het my 308 Howa 1500 met 24" loop ontvang en is gereed om te begin met lading ontwikkeling.

Beplan om die volgende mee te begin:

Barnes 165gr TTSX Monos het spoed nodig om beter te ontplooi (oop te maak) Ek skiet 150TTSX in my 22 duim 30-06 0m die spoed van 2860vps te bereik. Die aanbevelings vir 308 is gewoonlik die 130TTSX juis om die spoed hoër te kry. Vir bosveldjag kan die 165gr egter goed werk as afstande beperk word. Wat is die geweer se groefdraai - 'n 1 in 10 sal die beste wees, synde 1 in 12 moontlik nie die koeël sal stabiliseer nie
Hodgson Varget (42gr)
CCI BR2 primers
TPL 69.85 (soos per Hodgdon web tuiste)

Volgens die Hodgdon tuiste is 42gr n begin wat dan spoed van 2384ft/s behoort te gee. As ak na GRT kyk lyk dit of 42gr amper te warm is.

Vraag is dus moet ek maar net paar van 42gr laai en kyk vir druk en spoed? Ek sou kyk na 38gr om mee te begin. Volgens QL is 42gr 'n lading met 107% vulling. Hodgon se inligting is vir 'n gewone Hornady 165gr. Barnes graveer teen meer druk en daarom my 38gr voorstel. S321 behoort ook goed met die monos te werk. Maak nie die dop so gou vol nie

Greoete,

B.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Begin lading vir 308

Post by LUAN »

Die yanks stoot n 165gr met varget of cfe223 sommer 2800fps uit 20 en 22" lope. Weet nie of ql wel gaan saam stem nie.
bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Re: Begin lading vir 308

Post by bsaaiman »

Die geweer se groefdraai is n 1:10

Hierdie lading sal uitsluitlik vir jag bedoel wees so skote nie meer as 300m nie. Ek het gister ook 173gr ELDX gekry maar dit sal lading op sy eie wees.

Groete,
B.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Begin lading vir 308

Post by Mellies »

LUAN wrote: Mon Jun 12, 2023 6:53 pm Die yanks stoot n 165gr met varget of cfe223 sommer 2800fps uit 20 en 22" lope. Weet nie of ql wel gaan saam stem nie.
Jy gaan brul om daai spoed uit n 20” loop te kry.

Met n vleisie...
Post Reply