Dis 'n gemors!!

Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Dis 'n gemors!!

Post by VdWalt »

Ai!  :'( :'( Ek het weer vanmore gebel - dis 'n gemors daar, niemand
weet regtig wat aan gaan nie.

Hulle kan net s? wat die rekenaar s?. Niemand weet wat die uitbreidings
is om te bel nie. Die call centre can nie help nie - hulle s? ek moet
met Gauteng Suid praat maar hulle kan my nie deur sit nie want hulle ken
nie die nommer nie .... wonder hoeveel files gaan hulle nou die in
geskuif verloor!!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by SV MAD (Henk) »

Jis, en ek het 2 applications wat daar le. As hulle dit wil vinnig doen, moet hulle DFO's die mag gee om deur die applikasies te gaan en lisensies kan uitreik, dit sal die backlog vinnig opklaar...
ek soek nog wapens...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dis 'n gemors!!

Post by DWB »

Trek die manne alweer?

wil juis tussen vandag en more 'n aansoek gaan indien  ???
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
DieKraai
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by DieKraai »

Ek wonder ook hoeveel aansoeke gaan nou wegraak met die gskuif. Het laasjaar September aansoek gedoen vir my nuwe Howa 22-250 en niemand kan my daar se wanneer die aansoek afgehandel gaan wees nie. Hoekom nie eers die backlog uit sorteer voor als rondgeskuif word nie?Hulle was dan so lekker op spoed gewees hier na einde laasjaar.
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Dis 'n gemors!!

Post by grumpy »

Hulle betaal nie hulle huur nie. Hulle vat al ons geld en suip dit uit en hou parties!!!!!!!!!!!  :police:
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Dis 'n gemors!!

Post by James Wilson »

bel al van verlede week af vir my vrou se lisensie maar niemand antwoord nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by SV MAD (Henk) »

Ek het maar my DFO gebel, hy kyk maar op die rekenaar vir my. Dit is die enigste manier hoe ek inligting nou sal kry... Aansoeke is gekry in Pta by CFR op 5 Dec, hy se ek moet weer oor 'n maand bel.

Hy se hy weet nie van 'n geskuif nie, definietief nie iets te doen met nuwe aansoeke en provinsies nie.
Miskien is dit backlog wat teruggaan na provinsies toe en nuwe aansoeke gaan na sentraal toe?
ek soek nog wapens...
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by VdWalt »

SV MAD wrote: Hy se hy weet nie van 'n geskuif nie, definietief nie iets te doen met nuwe aansoeke en provinsies nie.
Miskien is dit backlog wat teruggaan na provinsies toe en nuwe aansoeke gaan na sentraal toe?
Haha - tipies - die mense wat daarmee werk is laaste om te weet. Die nuus sal nog by hom uit
kom, sodra hy deurkom na die nommer in PTA.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by VdWalt »

Vandag bars ek 'n aar in my kop!! Ek dink daar is net een persoon in daai
gebou wat weet wat daar aangaan, en hy was vir die afgelope 2 weke
nie by die werk nie.... >:(
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by Beretta »

VdWalt
Ja en hy weet nie eers daarvan nie.Dat hy nie by die werk is nie ;D ;D.O ja hy soek seker die geboue want ek hoor oor die nuus hulle weet nie hoeveel hulle het nie.Hulle weet ook nie hoeveel dit kos nie.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by Hein M. »

Byt vas ouens.

Bel op Sondae die algemene nommer.  Julle weet mos niemand sal 'n mo*r weet wat daar gebeur nie...
My Plank se aansoek is ook in :P

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Dis 'n gemors!!

Post by Vantheman »

Manne

Ek het verlede week met 'n afrikaans sprekende dame gepraat en vanoggend met 'n afrikaans sprekende man, beide het vir my dieselfde storie  vertel, so ek hoop dit is die waarheid.

Hulle het gese dat hulle wel besig is met herstrukturering. Daar word nie van gebou verander of nuwe mense aangestel nie.
Al wat gedoen word is dat hulle opgedeel word en elke groep is dan verantwoordelik vir 'n aparte provinsie. Hulle wil sien waar kom die agterstand vandaan en waar is die haak plekke.

In teorie is dit miskien nie so sleg nie, as daar nou net een groep is wat sy deel doen en die ander wys wat is moontlik, dan word ons miskien verras. Volgens hulle gaan dit in elk geval vinniger gaan.

Kom ons hoop vir die beste. Ons boere is mos ewige optimiste...
Last edited by Vantheman on Mon Feb 20, 2012 2:01 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by Ferdi »

Ek het aansoek 2 weke gelede by my plaaslike kantoor ingegee en op 12 Maart is dit gelog by CFR as ontvang. Met die oproep wat ek Maandag gemaak het het die persoon bevestig dat aansoeke so 3 na 4 maande neem van daar af.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by tobie »

Ai ek wens ook net iets wil gebeur.ek wag al 9maande en niks.as jy gelukkig is antwoord iemand na n 100 keer.Die dame het nogal al my besonderhede gevat laas week en kom nou nog terug na my toe.ek probeer al weer vangister af en het vamidag seker 30keer probeer ,maar geen antwoord.
Ek weet nie hoekom dit so swaar met my gaan nie dis nou al 4jaar van laat ek my eerste aansoek in gegee het van afgekeer tot heransoeke.die rede vir af keuring se brief het ook seker in die pos weg geraak,so dit was nooit n opsie vir my nie.gee jou geweer n drukkie as jy hom weer daar uit die kluis uit haal,want party van ons het niks..............
Groete
GEMORS IS N UNDERSTATEMINT
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by Ferdi »

Menere

Ek het eergister goeienuus gekry. Die .22 se aansoek is die 27ste Februarie2012 by my plaaslike kantoor ingegee en 12 Maart 2012 by CFR gelog en goedgekeur op 21 Mei 2012. Dus 2 maande en 3 weke ongeveer. Ek moet byvoeg dat ek toegewyde status het en sover is al my aansoek se motiverings deur George Nell gedoen. Ek het so elke 2 weke in die aande gebel na die algemene nommer 012 353 6111 en elke keer vriendelike diens gekry.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

Re: Dis 'n gemors!!

Post by tobie »

Ek wil graag mee deel dat my lisensies darm voder.ek het laas week 2 gekry nl mossberg pomp aksie en 22-250 ruger.baie dankie ferdi vir daai nr dit lyk na die antwoord.ek wag nog vir die 270 voerre hou duim vas.
groete tobie
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
Post Reply