Goeie naand almal
Ek het my lading uitgewerk op GRT, maar die spoed gemeet met n chrony was 100 ft/sek minder as wat verwag is.
Volgens Gordons moes ek 2696 ft/s gekry het...
Looplengte: 601mm
Dop lengte 51.50mm
Dop H2O: 53.05gn
VV N550: 39.50gn
Punt: Sierra Matchking 140gn HPBT
COL: 70.00mm
Spoed: 2586
2591
2610
2600
2601
2609
ES - 24 ft/s
SD - 9 ft/s
Ek wil net graag weet of my chrony te min lees, en of Gordons dalk verkeerd uitwerk.
Baie dankie
Willem
260 Hulp asb
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 260 Hulp asb
QL gee 'n berekende spoed van 2642vps met die data soos verskaf. Jou gemiddeld by die tromp is naby 2612vps. 30vps is nie so groot verskil nie. Groter sprong na die lande en 'n effe groter loopdeursnee en dit verklaar die verskil.
Node 6 is by 2650vps op die chrony en lading van 40,3gr. Node 5 is by 59K psi en ek sal dit nie aanbeveel nie.
Node 6 is by 2650vps op die chrony en lading van 40,3gr. Node 5 is by 59K psi en ek sal dit nie aanbeveel nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Whisky17
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri Mar 05, 2021 5:14 pm
Re: 260 Hulp asb
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek sal Node 6 probeer maar verseker nie Node 5 nie...
Ek sal Node 6 probeer maar verseker nie Node 5 nie...
-
Whisky17
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri Mar 05, 2021 5:14 pm
Re: 260 Hulp asb
Dis n Sako 85 Hunter...

