Biltong Jagter of Trofee Jagter
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Biltong Jagter of Trofee Jagter
Hi
Ek wil graag weet waneer is jy n biltong jagter en waneer is jy n trofee jagter?
Ek wil graag weet waneer is jy n biltong jagter en waneer is jy n trofee jagter?
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
E-Bird, jy antwoord jou eie vraag!! 
Biltong jag- soek vleis vir biltong
Trofee jag- Jy soek trofee teen jou muur. Wil altyd daai groot dier sien!!

Ek is die eerste een. Ek wil hom eet en nie sit en kyk en kwyl nie!!
Biltong jag- soek vleis vir biltong
Trofee jag- Jy soek trofee teen jou muur. Wil altyd daai groot dier sien!!
Ek is die eerste een. Ek wil hom eet en nie sit en kyk en kwyl nie!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
En party van ons eet nogsteeds lekker aan die ou grote teen die muur se biltong.
Grumpy, ek sidder om te dink wat het jy met al die haaie gedoen wat jy gevang het
Grumpy, ek sidder om te dink wat het jy met al die haaie gedoen wat jy gevang het
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
jy moet duidelik wat jy wil doen aan die jagondernemer/plaaseienaar deurgee. dit help nie jy se jy dink jy sal n trofee skiet as hy oor jou pad kom maar eindelik soek jy vleis nie. dan skiet jy n trofee en die se prys is nou baie hoog en dan stry jy dat jy eindelik nooit n trofee vandag wou skiet nie.
as jy n trofee wil skiet dan moet jy ook sommer seker maak watter metode word op daardie plaas gebruik om mee te meet en waar is die naaste Meester Meter. wie gaan die cape werk doen en watter metode gaan hulle gebruik en dra dit jou goedkeuring weg.
baie plase se reels se sommer met die intrapslag die pryse van die trofee diere vs die biltong diere, sommer hier in die begin moet die boer klaar weet wat is jou behoefde.
dus of jy n trofee of biltong jagter is, daar mag by jou en die boer geen twyfel daaroor bestaan nie.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
E-BIRD,
HOOP DIT GAAN JOU VRAAG GEDEELTELIK ANTWOORD. EK DINK DIE OORSESE JAGTER WAT NET HIER KOM, SY BOK SKIET EN DIE VLEIS NET SO LOS. TWEEDENS KRY JY DAN DIE PLAASLIKKE JAGTER WAT KLEIM DAT HY N TROFEEJAGTER IS MAAR OOK DIE VLEIS BENUT. LAASGENOEMDE IS DAN BEREID OM TROFEEPRYSE TE BETAAL. DERDENS KRY JY DIE JAGTER WAT JAG VIR DIE POT MAAR HET OOK ENKELE TROFEES.
EK DINK DIE MEESTE JAGTERS HET N VORM VAN N TROFEE IN SY HUIS. SO TERLOOPS, TEL N VEL DAN NIE AS N TROFEE NIE.
EK SELF HET 7 TROFEES EN DIE DAG TOE HULLE GEJAG WAS, WAS DIE BEDOELING NIE OM N TROFEE KOEDOE OF WAT OOK AL TE GAAN JAG NIE. DIT HET MAAR NET SO GEBEUR EN DIE BESLUIT OM N TROFEE TE LAAT MAAK KOM IN DIE MEESTE GEVALLE EERS NADAT DIE DIER GEJAG IS, WANT DAN BESEF JY DAT DIT N GOEIE VERTEENWOORDIGING IS VAN DIE SPESIE, AL HET HY NIE DIE LANGSTE HORINGS NIE, NET SO TERLOOPS, MY KOEDOE TROFEE IS ROWLAND WARD MET 57 EN 7/8 DUIM
HORINGS EN DIE DIE OGGEND TOE EK OPSTAAN OM TE GAAN JAG, WOU EK NET ROOIBOKKE JAG.
EK HOOP NET DAT HIER IN ONS LAND NIE PLAASLIKKE JAGTERS IS WAT TROFEEJAGTERS IS EN DAN NIE DIE VLEIS BENUT NIE. AL GEE HULLE DAN DIE VLEIS VIR DIE WEESHUIS, SOLANK DIT NET BENUT WORD
GROETNIS
GERT

.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
"DWB, ek vang die haaie maar merk en laat weer vry. Ek gaan nou my hele kite kit verkoop met alles wat benodig is om haaie mee te vang.
Miskien wil jy hom he dan vat ek die 375!!
Miskien wil jy hom he dan vat ek die 375!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Grumpy, ek het lankal al my haai goed verkoop 
Ook baie geld daarin bestee en kon nooit daai groot een kry nie
Ook baie geld daarin bestee en kon nooit daai groot een kry nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Die manne verduidelik diot vir my so mooi, en dit is soos James se. Ek wil net noem dat al is die meerderheid van ons hier op die forum seker maar biltongjagters beteken dit nie dat ons nie van daai trofee bok somtyds droom nie.
Wat visvang betref. Ek het dit vir baie lank gedoen en ook tot die slotsom gekom dat dit tyd mors is. Jy gaan sit of staan ure langs of op die water en hoop maar daar is n ou grote wat kom lyn vat.
Nou skiet ek net. As ek op n plaas inry kan ek sommer sien of gaan ek my tyd mors of nie is daar spore of nie, hoe lyk die veld, soos jy n draai ry sien jy ook sommer of daar bokke is of nie. Gewoonlik kan jy binne die eerste half uur sien of jy jou tyd gaan mors en of dit n lekker jag gaan wees.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
DWB, my grootste op kite is 240kg+ gewees, Raggie. Ek het al baie ander spesies gevang maar nog nooi n sandhaai nie. Ek wil nou my goed verkoop en my 375 Ruger koop.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Baie dankie almal ek dink James het dit mooi op gesom. Die rede hoekom ek dit gevra het want ek dink daar is sekere Biltong jagters wat agter die naam skuil en dan as hulle op die plaas kom wil hulle die grootste kudu bul of blouwildebees bul maar is nie bereid om die trofee pryse te betaal nie. Waneer daar vir hulle kudu koeie uitgewys word (Beste biltong vleis volgens my) dan laat hulle maar verby gaan. Soos gese was ons almal is in mate n trofee jagter al neem jy net n foto dink ek jys n trofee jagters.
Visvang is nou heel te mal n ander kwessie om 1 dag n haai te vang sal n trofee in my oe wees.
Visvang is nou heel te mal n ander kwessie om 1 dag n haai te vang sal n trofee in my oe wees.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Soek ons nie maar almal na daai ou groot een orals in ons lewens nie?
Al is dit jag of visvang?
Ek self hou nie daarvan om vroulike diere te skiet nie, maar ek weet dit moet maar partykeer gedoen word.
Al is dit jag of visvang?
Ek self hou nie daarvan om vroulike diere te skiet nie, maar ek weet dit moet maar partykeer gedoen word.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Ek stem saam DWB en Gert, dis nie te s? omdat jy eintlik in die vleis belangstel, jy nooit in jou lewe die gedoode dier sal respekteer deur een of ander form van sy ligaam te bewaar as teken van jou neederigheid en om sy legende te laat aanleef.DWB wrote: Soek ons nie maar almal na daai ou groot een orals in ons lewens nie?
Die wat net jag vir die horing lengtes, "Trofee jagters", staan my nie aan nie. Dis eintlik soos 'n siekte wat hulle ontwikkel, daars meer aan die kop teen my muur as net die lengte van sy horings EN DIE PRYS!
Groetnis
Marc
PS: Grumpy jy het seker al genoeg "fish vingers" in jou vrieskas om jou kinders se kinders te kan deurtrek
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Dan is ek seker maar n trofee jagter...

Die bokke wat ek jag se horings en velle word gehou as aan denking en soms kom die trofee teen die muur...
Die biltong en boere wors is lankal op ge eet en dan herrinner daai stel horings my nog steeds aan die jag.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Gerhard
Ek het ook nog altyd gedink ek is 'n biltong jagter
Ek het ook nog altyd gedink ek is 'n biltong jagter
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Marc, geen visvingers. Ek tag and release! 
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Dit is so dat die meeste van ons biltong jagters is en dit is ook so dat horings nie sag kook nie maar elkeen van ons wat 'n groot bloubul koedoe of eland raakloop nie sommer net sal verbystap nie.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Biltong Jagter of Trofee Jagter
Dit hang af wat die prys klas daai blou bulle is op die plaas...jakkalsgat wrote: Dit is so dat die meeste van ons biltong jagters is en dit is ook so dat horings nie sag kook nie maar elkeen van ons wat 'n groot bloubul koedoe of eland raakloop nie sommer net sal verbystap nie.
Sommige plekke moet jy n 2de verband uitneem om die blou bul te betaal...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment