Dagse Vriende
Ek wil graag julle mening hoor oor die Scope. Is dit n goeie aanwins om in so scope te bele vir jag doeleindes. Ek het op iemand afgekom wat hom wil verkoop en ek het onlangs n .243 gekoopwaarvoor ek n goeie scope nodig het.
Hoor graag van julle.
Groete
Leupold Mark 4 4,5-14x50 M1 LR/T Illum Reticle Scope
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Leupold Mark 4 4,5-14x50 M1 LR/T Illum Reticle Scope
Jy moes die ding al op jou geweer gehad het...moenie huiwer as hy nog reg is nie KOOP!!!!!
Wag dat ek eers bietjie edit hierso....Nee ek lieg moenie koop nie
Wat is daai ou se nommer nou weer en wats die prys het hy gese...daai spesiale prys vir jou?

Last edited by Dawid on Sun Feb 12, 2012 9:21 pm, edited 1 time in total.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm
Re: Leupold Mark 4 4,5-14x50 M1 LR/T Illum Reticle Scope
Hi Dawid
Dankie vir die goeie raad. Ek het sommer vroeg vanoggend deur gegaan en die scope dadelik by die ou gaan haal. Ek dink ek het n moerse bargain betaal vir hom. Die scope is splinter nuut en die ou se lisensie is afgekeer en hy het maar net gatvol geraak toe sy appel ook nie deur gegaan het nie. Ek het die scope vir R 4000.00 by hom gekoop.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Leupold Mark 4 4,5-14x50 M1 LR/T Illum Reticle Scope
Romac,
Maak net seker jy't het nie 'n Fong Kong MK4 gekoop nie.
Lees hier om dit te identifiseer:
http://www.leupold.com/tactical/resourc ... t-warning/
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Leupold Mark 4 4,5-14x50 M1 LR/T Illum Reticle Scope
Mooi Geno! What went wong!! 
Dan vra hy nog who flung dung!

Dan vra hy nog who flung dung!
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm
Re: Leupold Mark 4 4,5-14x50 M1 LR/T Illum Reticle Scope
Hi Geno
Dankie vir die waarskuwing. Ek het darem by die ou n aankoop bewys gekry van Safari & Outdore en dit is ware Jakop. Al die nodige gegewins en serial nommers en graveer merke is op die scope.
Groete
Dankie vir die waarskuwing. Ek het darem by die ou n aankoop bewys gekry van Safari & Outdore en dit is ware Jakop. Al die nodige gegewins en serial nommers en graveer merke is op die scope.
Groete
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leupold Mark 4 4,5-14x50 M1 LR/T Illum Reticle Scope
Romac
Wat n bargain! Ek hoop nie die persoon was n vriend van jou nie!
Sies man!
Geniet hom, dit is n great scope!
Groetnis
Wouter
Wat n bargain! Ek hoop nie die persoon was n vriend van jou nie!
Groetnis
Wouter
Last edited by Wouter Roets on Tue Feb 14, 2012 10:38 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Leupold Mark 4 4,5-14x50 M1 LR/T Illum Reticle Scope
Romac
Ek skiet met so een, net sonder die IR, veldskiet, en is sover baie vrede met hom, daai man moes omtrent gatvol gewees het om n R20 000 se scope vir R4000 te verkoop.......geluk op n goeie kopie....
Mooi loop
Francois

Martin1
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm
Re: Leupold Mark 4 4,5-14x50 M1 LR/T Illum Reticle Scope
Jy moet passop ek het een keer by n oom in pretoria n fong-kong mark4 gekoop en het net teleer-stelung gehaat PASSOP !!!!!!