Ek is terug.

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Reino
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Apr 30, 2023 8:58 pm

Ek is terug.

Post by Reino »

Goeienaand,
My naam is Reino Gerber. Woon in Kirkwood - Oos Kaap. Was n Jaracal lid sedert Julie 2014, onder die naam Kubus, maar intussen het so baie dinge verkeerd gegaan: Nuwe rekenaar, password vergeet en gesukkel om weer aanlyn te kom. 62 jaar oud en ouderdom is nie vir sussies nie. Gesondheid so bietjie gekrap.
Hoe dit ookal sy, eks terug, en nou het ek aande se leeswerk om op te vang.
Pensioenaris wees is mos maar vervelig, maar ek kan darem gaan jag sonder om by die werk af te vra.
Moet net by MA verbykom. (Jy is mos te oud, jy het mos nou al genoeg gejag)
Nou ja, lekker aand vir julle, oumense moet seker in die bed kom.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Ek is terug.

Post by Johan Nel »

Welkom terug Reino.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply