Goeie dag
Ek wil graag my Vortex Viper 6.5-20x50 BDC ruil vir Burris RT6 1-6 of 'n Vortex Strike Eagle 1-6.
Ek het hom by my Pa gekry, maar dis baie teleskoop vir 'n 303 in die bos.
Whatsapp my gerus op 079 sewe ses nul 6592 vir verdere inligting.
Groete
Verkoop
-
J.A.N
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm
Re: Vortex Viper 6.5-20x50 BDC te ruil
Stampie. Sal ook verkoop vir R9000-00. Die teleskoop is een jaar oud en soos nuwe kondisie, en vir minder as 150 skote op die geweer.
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
