Soos die opskrif vra, wie was daar en moes gister daai grond paf huistoe aandurf?
Ons was daar tussen Rooibokraal en Derdepoort. Ons eerste vassit was op die eienaar se erf gewees. Baie pret gehad tot op Dwaalboom met daai turf pad.
So wie was in die Dwaalboom omgewing?
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
