Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Zane de Beer
Full Member
Posts: 182 Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
Post
by Zane de Beer » Sat Apr 08, 2023 9:19 am
Hallo almal,
Ek is baie lus om myself en my 375 te bederf met 'n buffeljag die jaar...
Is daar dalk enige iemand op die forum wat bewus is van 'n goed geprysde buffel jagplek? Vir iemand wat met rande betaal, en die dollars nie
As ek na die dikte van my beursie kyk, dan gaan dit in alle waarskeinlikheid 'n koei wees,
EDIT... of 'n bul as die prys reg is
Voel vry om my te PM
Dankie en groete
Zane
Last edited by
Zane de Beer on Fri May 05, 2023 8:53 am, edited 1 time in total.
Capt. Yoda
Hero Member
Posts: 13524 Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Post
by Capt. Yoda » Sat Apr 08, 2023 10:13 am
Hoor bq by Geno, hyt so van tyd tot tyd n koei of 3
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eduard Venter
Hero Member
Posts: 1483 Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Post
by Eduard Venter » Sat Apr 08, 2023 1:40 pm
Ek stuur jou 'n WhatsApp
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Pappabeer
Hero Member
Posts: 3176 Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Post
by Pappabeer » Tue Apr 11, 2023 11:14 pm
Hallo Zane,
Ek het n bul wat op n plaas op die suidkus loop. 2000Ha. Hy is n effese moeilikheidmaker en moet af. Hy is nie deel va die teeltrop nie. Akkomodasie is ingesluit vir n naweek (3 aande) Deel as basiese braaivlies en ontbyt. Ons skat hom op 10 jaar en 37”. Prys is R65 000
WhatsApp my as jy belangstel. 0829052620
Dewald
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Frederik
Hero Member
Posts: 5021 Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Post
by Frederik » Wed Apr 12, 2023 5:40 am
Netjies aanbod Dewald.
Zane de Beer
Full Member
Posts: 182 Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
Post
by Zane de Beer » Wed Apr 12, 2023 11:18 am
Hallo Dewald,
Ek gesels nou met jou!
Gerardliebenberg
Newbie
Posts: 30 Joined: Fri Aug 12, 2022 4:19 pm
Post
by Gerardliebenberg » Thu May 04, 2023 10:18 am
Hi Zane
Probeer bietjie Wintershoek.
Hul het n all inclusive pakket vir koeie vir n baie goeie prys.
Fanta300
Hero Member
Posts: 3610 Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Post
by Fanta300 » Thu May 04, 2023 11:52 am
Bel vir Carl (082) 389-6969
Gister een by hom geskiet:
Naby Naboomspruit.
IMG_4459.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Frederik
Hero Member
Posts: 5021 Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Post
by Frederik » Thu May 04, 2023 4:39 pm
Geluk oom Fanta!
DWB
Hero Member
Posts: 6969 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Thu May 04, 2023 4:44 pm
Lekker Oom Fanta!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Lategan1
Hero Member
Posts: 2943 Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Post
by Lategan1 » Thu May 04, 2023 6:37 pm
Lekker Fanta, jou yster!
Tyd dat jy weer kom goeie wyn geniet hier in die Kaap
So Buffel verdien net die beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk
Klein Chris
Hero Member
Posts: 612 Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Post
by Klein Chris » Thu May 04, 2023 7:40 pm
Lekker Fanta
Gooi bietjie detail ie kaliber, koeël gewig/voete, afstand, skoot plasing etc
Skiet bly maar lekker
Zane de Beer
Full Member
Posts: 182 Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
Post
by Zane de Beer » Thu May 04, 2023 8:03 pm
Dankie vir al die insette manne en mooi buffel Fanta!
Was die laste paar dae agter daai bul van Pappabeer aan, maar hy het seker gemaak ons sien hom nie enigsins nie. Kon tot so 30 tree van ‘n ander effe duurder bul kom maar hy het net sy gatkant vir ons gewys en het ook seker gemaak dat ek geen skoot kon aftrek nie… wat ‘n great ondervinding om so naby aan die manne in die bos te kruip!
Dankie vir al die nommers en verwysings, ek sal met die mense opvolg en kyk of daar iewers vir my ‘n soortgelyke bul rondloop, ek is seker iewers loop ‘n bul vir my rond.
ruaanb
Hero Member
Posts: 5557 Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Post
by ruaanb » Thu May 04, 2023 9:14 pm
Mooi so!
6.5/284Norma
Hero Member
Posts: 1728 Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Post
by 6.5/284Norma » Mon May 08, 2023 5:26 pm
Ek weet van 'n 43" bul in die KZN middelande vir R70k.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Fanta300
Hero Member
Posts: 3610 Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Post
by Fanta300 » Mon May 08, 2023 7:13 pm
Dankie almal. Sal my storie op my eie post sit!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.