Dag Almal,
Ons is in die proses om oor die water te gaan.
Kort advies op 2 aspekte asb.
Ek het 9 wapens waarvan ek oorweeg om 2 van die jag gewere te hou. Rede vir hou is sodat wanneer ons kom kuier en wel gaan jag, dan het ek en my seun ons eie om te gebruik. Is die beste opsie om die 2 gewere met stoor permit by 'n familie lid te stoor en hoe lank is so permit geldig?
Met die wapens wat ek gaan verkoop, is dit beter om dit eers op handelaar se voorraad te sit en die aansoeker dien sy aansoek in of doen hy direk aansoek van my af en sit net in storing by handelaar?
Dankie
Francois
Advies op verkoop en stoor van wapens
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Advies op verkoop en stoor van wapens
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Advies op verkoop en stoor van wapens
In my ondervinding is daar minder admin en kopsere as dit by handelaars gestoor word.
Vat bv 'n geval as die koper se lisensie geweier word,en jy ander koper moet kry, of as iemand afsterf. Dan is die wapens reeds op handelaarsvoorraad en nie vas in 'n boedel nie.

Goed, beter, 6millimeter!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Advies op verkoop en stoor van wapens
Enkele vrae:
- Hoe gereeld gaan julle kom jag?
- Is dit werklik die moeite werd om al die papierwerk te doen, en stoorkostes aan te gaan?
- Kan jy dalk die gewere deur iemand (plaaseienaar, jagvriend ens) laat lisensieer wat jy daarmee kan vertrou?
n Stoorpermit is ses maande geldig, en al die DFO's is nie ewe geduldig, gewillig of bekwaam nie.

- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Advies op verkoop en stoor van wapens
Jy kan ook probeer om 'n "dual license" te kry vir bv. 'n familielid. Hy kan dan die geweer vir 'n onbepaalde tydperk stoor en jy kan die geweer gebruik wanneer jy kom kuier. Al die stoorpermitte wat ek al gekry het was vir 'n jaar geldig.
Hein
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Advies op verkoop en stoor van wapens
Dagse
Die stoor van die twee wapens by familie lid sal werk (uit die aard van die saak moet die individu wapens he).
Rakende verkoop van wapens is in my opinie die enigste opsie om hulle oor te dra na n handelaar. Ek het al vele kopsere gehad met pvt verkoop en in besigheid waar mense nie aansoke indien nie. Die risiko met stoor van die wapens by die koper is dat hy hulle sal gebruik aonder lisensie. Die veiligste wyse is handelaar en gaan jou risiko ook beperk

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Advies op verkoop en stoor van wapens
Indien jy nou oorsee is, hoe gaan die hernuwing van die lisensies werk, van die wapens waarvan jy nog steeds die eienaar en lisensiehouer is?
Groete
Jas
Groete
Jas
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Advies op verkoop en stoor van wapens
Wapens moet ook verseker wees waar jy dit ook al stoor.
Hopelik kan mens die stoorpermit laat hernu al is jy nie self in die land om dit gedoen te kry nie. DFO behoort jou daaroor te adviseer, as hy sy sout werd is.
Wat sê die wet rondom toegang (sleutels) tot die kluis waar jou wapens gestoor word? Mens wil ook hê dat wapens van tyd-tot-tyd skoongemaak word om hulle in goeie, werkende toestand te hou. Kan mens ook ammunisie en ander bybehore saam met die wapens stoor by 'n handelaar?
Wat is die koste wat handelaar tipies per maand per wapen vra?
Hopelik kan mens die stoorpermit laat hernu al is jy nie self in die land om dit gedoen te kry nie. DFO behoort jou daaroor te adviseer, as hy sy sout werd is.
Wat sê die wet rondom toegang (sleutels) tot die kluis waar jou wapens gestoor word? Mens wil ook hê dat wapens van tyd-tot-tyd skoongemaak word om hulle in goeie, werkende toestand te hou. Kan mens ook ammunisie en ander bybehore saam met die wapens stoor by 'n handelaar?
Wat is die koste wat handelaar tipies per maand per wapen vra?
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Advies op verkoop en stoor van wapens
Vir die verkoop van wapens sal ek die roete volg om wapens oor te dra na handelaar.
Die jag gewere wat ek gaan hou se lisensies is onlangs hernu, so is darem weer 10 jaar geldig.
Sal die roete probeer van dual license op my broer se naam.
Plan is om ten minste elke 2 jaar te kom draai in SA. Mens sal bepaal in die eertse paar jaar hoe dinge uitwerk. Meeste van my familie en vreinde saam wie ek jag het meer as een geweer so as mens regtig moet kan ons dit gebruik. Is maar net lekkerder om jou eie roer te gebruik.
Dankie vir al die advies.
Die jag gewere wat ek gaan hou se lisensies is onlangs hernu, so is darem weer 10 jaar geldig.
Sal die roete probeer van dual license op my broer se naam.
Plan is om ten minste elke 2 jaar te kom draai in SA. Mens sal bepaal in die eertse paar jaar hoe dinge uitwerk. Meeste van my familie en vreinde saam wie ek jag het meer as een geweer so as mens regtig moet kan ons dit gebruik. Is maar net lekkerder om jou eie roer te gebruik.
Dankie vir al die advies.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Advies op verkoop en stoor van wapens
Môre Francois
Sterkte, been there done that. Ek het ook net die sentimentele wapens gehou.
Ek was gelukkig dat my ouers nog hier gebly het, ek het dus 'n kluis in ''my kamer" in hulle huis gesit het en het my wapens toe uitmekaar gehaal en protective film olie gespuit. EK het ook dehumidifiers gekoop.
Die wapens wat ek verkoop het het ek oorgedra na dealer stock, behalwe een........toe word die man se lisensie afgekeer.
My plan was darem altyd om tussen Aus en Suid Afrika te lewe as ek ouer raak en ek het 'n plaas in Namibië wat ons gehou het.
Ongelukkig het my vrou na 10 maande besluit dat Suid Afrika beter as Australia is en ek moes na 12 maande terugkom want ek het hulle teveel gemis.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Advies op verkoop en stoor van wapens
Die doel van n stoorpermit is om n vuurwapen tydelik te stoor, bv totdat n lisensie-aansoek afgehandel is.
Die gedagte is nie om n vuurwapen permanent of selfs semi-permanent êrens te laat staan nie.