Ek het twee staal plate, P_v500, 500 x 500 en 400 x 400…
Ek spuit verf hulle met Rustoleum mat wit primer…maar as ek die plaat raak skiet, veral die 400x400, is dit asof al die verf sommer met eenslag afdop…
Die 500 x 500 doen dit nie, maak net ‘n klein “splash” op die plaat waar die skoot val..
Hoe oorkom mens dat die verf nie met een skoot amper alles afdop nie??
Dankie
Gong verf
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gong verf
Wit of geel olieverf?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Gong verf
Wat ookal oor is in die garage!!!
Ek is vandag op 30 jaar terug se wit water verf
Ek is vandag op 30 jaar terug se wit water verf
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Gong verf
Gebruik NS4 wit. Maak seker al die los ou verf is af. Goedkoopste en beste raad wat ek jou kan gee. Gebruik 'n spons rollertjie en sit dun laag op elke keer.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Gong verf
Christo wrote: Tue Mar 21, 2023 8:09 pm Gebruik NS4 wit. Maak seker al die los ou verf is af. Goedkoopste en beste raad wat ek jou kan gee. Gebruik 'n spons rollertjie en sit dun laag op elke keer.
Dankie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gong verf
Sit plaat verder weg-)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gong verf
Haal die verf af, en spuit die gong nat dan laat jy hom bietjie roes. Dit maak die plaat grof wat maak dat die verf beter klou.
Rustoleum se wit verf daarna dan wanneer jy skiet...
Rustoleum se wit verf daarna dan wanneer jy skiet...
Goed, beter, 6millimeter!
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Gong verf
my gonge staan dag en nag in die veld.
gewone blikkide spry werk vir my 100
gewone blikkide spry werk vir my 100
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Gong verf
Ek gebruik gewone wit PVA verf op my gongs, dit is cheap en werk vir my op afstand van 200m-1200m.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
