https://auctions.holtsauctioneers.com/a ... &saletype=
Mooi ou geweer met die oorspronklike ontwerper se naam op. Iemand het selfs die moeite gedoen om nuwe ringe vir die oorspronklike monterings te maak. Ek sou 'n kleiner en ligter teleskoop opgesit het, maar dis nou maar ek.
Vir die 9,3x62 fynproewer
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Vir die 9,3x62 fynproewer
Pragtige ou geweer Johan... stem saam oor die scope.
En hy's ook relatief nie so duur nie
Groete
Jas
En hy's ook relatief nie so duur nie
Groete
Jas
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
