Soek laai data op 300win mag

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Soek laai data op 300win mag

Post by Naas »

Middag Manne.

Eh het so bietjie data op die 300 nodag.
My broer wil he ek moet vir hom laai.

Hy het n m77 hawk.
24 duim loop met 1:10 twis.

Hy het die volgende.

s385 kruit
cci 250 primers
150 grain sierra pro hunters
Remington doppe.

As julle my dalk met n starting load kan help.Of n Node sal dit baie help.

Baie Dankie
Naas Potgieter
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Naas »

Middag Manne.

Ek het n load gekry wat baie mooi groepeer.
Ek gooi 71 s385
in n remington dop.
Primer is n winchester magnum.
Punt is n 150 grain Sierra prohunter
TPL IS 86,60mm
Spoed is 2800fps.

Soos ek se groep die load baie mooi,maar het n geweldige drop van 100m tot 200m.
Wat sal julle manne met die kennis. aanraai is die max spoed wat ek met daai setup kan beryk.
Of wat sal my max lading wees op daai punt en kruit.

Baie Dankie
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Raven »

Naas,

EK het nie al die informasie by my nie, maar ek dink jou spoed is baie laag vir daai 150greiners.

Ek skiet 165gr Sierras teen 3050fps, 69gr S365

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Wouter Roets »

Hallo Naas

Daai spoed is baie stadig vir 71gr S385. Jy is gemaklik 300ft/sek af op wat jy behoort te wees. 3250ft/sek behoort jou maksimum te wees met die koeel kombinasie. Gooi maar vir eers meer kruit en kyk wat maak hy. Hier by 3215ft/sek le die hoogste node. Die ander opsie is om S365 te probeer maar toets eers die S385 volledig. Skiet jou ladings so naby aan die middel van die dag met n oop Chrony 5m weg van die geweer vir die akkuraadste lesings. skree maar wat maak hy!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by VdWalt »

Wouter Roets wrote:
Skiet jou ladings so naby aan die middel van die dag met n oop Chrony 5m weg van die geweer vir die akkuraadste lesings.
Wouter verduidelik gou vir my ( was 'n lang dag ) moet ek hom sonder die covers in die son skiet?
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Naas »

Wouter Baie dankie vir die raad.

Ek gaan dit definitief probeer,ek wou se dat die roer bietjie stadig is na my sin.

Ek wag ook op die vraag van VdWalt.
Ek sit my crony 5 meter weg,maar met die wit boog x2 op.

Nogmaals Baie Dankie
Naas Potgieter
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ja die wit covers moet op wees. Daar moet ook verkieslik nie wolke wees nie.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Naas »

Middag Manne.

Ek het weer julle raad nodag.

Ek is nog met die roer beesig.
My broer het 150 grain pmp punte gekoop,omdat daie Sierras op is.

Nou wil ek gou hoor.Hoeveel s385 sal ek nodag he om rondom 3150fps tehardkoop.
Ek sien die boekie gee 72 as max,met n spoed van 3040fps.maar ek kry met 71 grain 2800fps.

Sal 74.00-75.00 dalk werk.

Ek het net nie my crony by my nie,le weer by n pel op die plaas jong.


Dankie Manne
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Wouter Roets »

Hallo Naas

Die rede hoekom ek destyds vir jou die raad oor die chrony geggee het was oor ek die spoed wat jy gemeet het vir my foutief geklink het. Om so akkurate as moontlike lesing te kry, want dit is tog al werklike maatstaaf wat ons het waar die druk werklik le, moet ons lesings reg geneem word. On naby maks sommer te gooi en dan nie eers n chrony tot jou beskiking te he nie, is speel met die leeu se spermvervaardiger!

Volg maar die raad van laas en doen die dinge reg. Daar is maar bitter min kort paaie in die herlaai bedryf.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Naas »

Wouter Baie dankie.

Net gou nog n vraag.sal die max spoed wat jy bo gegee het die delfde bly
as ek s365 gebruik.dis sommer n vraag op my 270 ook.ek gebruik tans s365,maar wil s355
probeer.

Dankie vir al die raad.
Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Wouter Roets »

Hallo Naas

Maksimum spoed verskil heelwat tussen verskillende poeiers. n Mens moet maar elke koeel individueel hanteer.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek laai data op 300win mag

Post by Naas »

Dankie.Ek sal so maak.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Post Reply