Page 1 of 1
Zero Tech Oepsie
Posted: Sat Feb 04, 2023 6:07 pm
by tripodmvr
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Feb 07, 2023 11:41 am
by Toxxyc
Zero Tech LSD teleskoop?
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Feb 07, 2023 11:55 am
by Frederik
Die twee Zerotech scopes wat ek besit is altwee baie goed en skiet lekker altwee is van die Thrive reeks.
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Feb 07, 2023 2:06 pm
by Wouter Roets
Freekie wees jy maar net geduldig...
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Feb 07, 2023 2:10 pm
by Frederik
Dankie vir jou wyse woorde Wouter.
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Feb 07, 2023 3:07 pm
by Wouter Roets
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Feb 07, 2023 3:11 pm
by Ysterkat
Hulle kruishare draai maar so in die rondte
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Feb 07, 2023 4:48 pm
by Geno
Die Zerotech scopes wat mee te doen gehad het al was almal nog goed. Hulle waarborg is van so aard dat man darm nie hoef te bekommer nie
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Feb 07, 2023 7:17 pm
by Capt. Yoda
Hulle is dam ook nie Nightforce geld nie
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Feb 07, 2023 7:43 pm
by LUAN
Die thrive phr reticle maak nie vir my lekker sin. Ek sou dink die holdover lyne moes nader aan die middel gewees het dat daar vir jou tipiese 250-400m jagskote mikpunte is. Nou sit hulle daar onder en ver uitmekaar.

Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Sat Feb 18, 2023 12:50 pm
by tripodmvr
Hier is 'n opvolg oor die' teleskoop se toets. Let wel die kommentaar is nie sonder 'n paar kru opmerkings nie. Sensitiewe kykers wees gewaarsku.
https://www.youtube.com/watch?v=vpiGis26R4w
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Sat Feb 18, 2023 12:56 pm
by snakker
LUAN wrote:Die thrive phr reticle maak nie vir my lekker sin. Ek sou dink die holdover lyne moes nader aan die middel gewees het dat daar vir jou tipiese 250-400m jagskote mikpunte is. Nou sit hulle daar onder en ver uitmekaar.

Ja, ek ook daarna gekyk maar sal glad nie bruikbaar wees nie
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Mar 14, 2023 5:08 pm
by jakesza
Het enige iemand al met die Trace ADV geskiet of na die glas gekyk? Ek sit op die draad tussen dit of n Arken EP5.
Re: Zero Tech Oepsie
Posted: Tue Mar 14, 2023 6:03 pm
by tripodmvr
Arken het 'n baie goeie rekord sovĂȘr.