Zero Tech Oepsie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Zero Tech Oepsie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Zero Tech Oepsie
Zero Tech LSD teleskoop?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Zero Tech Oepsie
Die twee Zerotech scopes wat ek besit is altwee baie goed en skiet lekker altwee is van die Thrive reeks.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Zero Tech Oepsie
Freekie wees jy maar net geduldig...
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Zero Tech Oepsie
Dankie vir jou wyse woorde Wouter.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Zero Tech Oepsie
Plesier ou Freekie! Altyd tot julle diens!

-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: Zero Tech Oepsie
Hulle kruishare draai maar so in die rondte
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Zero Tech Oepsie
Die Zerotech scopes wat mee te doen gehad het al was almal nog goed. Hulle waarborg is van so aard dat man darm nie hoef te bekommer nie
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zero Tech Oepsie
Hulle is dam ook nie Nightforce geld nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Zero Tech Oepsie
Die thrive phr reticle maak nie vir my lekker sin. Ek sou dink die holdover lyne moes nader aan die middel gewees het dat daar vir jou tipiese 250-400m jagskote mikpunte is. Nou sit hulle daar onder en ver uitmekaar. 

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Zero Tech Oepsie
Hier is 'n opvolg oor die' teleskoop se toets. Let wel die kommentaar is nie sonder 'n paar kru opmerkings nie. Sensitiewe kykers wees gewaarsku.
https://www.youtube.com/watch?v=vpiGis26R4w
https://www.youtube.com/watch?v=vpiGis26R4w
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Zero Tech Oepsie
Ja, ek ook daarna gekyk maar sal glad nie bruikbaar wees nieLUAN wrote:Die thrive phr reticle maak nie vir my lekker sin. Ek sou dink die holdover lyne moes nader aan die middel gewees het dat daar vir jou tipiese 250-400m jagskote mikpunte is. Nou sit hulle daar onder en ver uitmekaar.
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
-
jakesza
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Feb 23, 2022 7:51 am
Re: Zero Tech Oepsie
Het enige iemand al met die Trace ADV geskiet of na die glas gekyk? Ek sit op die draad tussen dit of n Arken EP5.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Zero Tech Oepsie
Arken het 'n baie goeie rekord sovêr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br