Pecar Berlin scope
Posted: Fri Feb 03, 2023 10:23 am
Naand manne.Soek bietjie inligting.
Wie ken die Pecar Berlin scopes.
Ek het jare gelede een as geskenk gekry en hom toe so twee dae gelede tusse n klomp ou herlaai goed uit gekrsp.Ek het al vergeet van die scope.
Wat my verbaas het is die helderheid van die glas en dat dit n First Focal is.
Kin nie glo so ou teleskoop is in FFp nie.
Enige inligting sal waardeer word.