Naand manne.Soek bietjie inligting.
Wie ken die Pecar Berlin scopes.
Ek het jare gelede een as geskenk gekry en hom toe so twee dae gelede tusse n klomp ou herlaai goed uit gekrsp.Ek het al vergeet van die scope.
Wat my verbaas het is die helderheid van die glas en dat dit n First Focal is.
Kin nie glo so ou teleskoop is in FFp nie.
Enige inligting sal waardeer word.
Pecar Berlin scope
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Pecar Berlin scope
Sien google soek kry sommer gou inligting.
"It's a postwar scope made between 1950 and 1970 by Pecar in Germany"
https://www.emma-rifles.co.uk/product/p ... fle-scope/
"It's a postwar scope made between 1950 and 1970 by Pecar in Germany"
https://www.emma-rifles.co.uk/product/p ... fle-scope/
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Pecar Berlin scope
Baie goeie scopes. Hulle word nog vervaardig maar weet nie of hie agente is nie. Onder die ouer modelle was hul eyerelieve was biedjie beperk.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Pecar Berlin scope
Ja ek het ook heelwat inligting gekry op google maar wou graag van manne hoor wat hulle gebruik of gebruik het glo dit sal die ouer manne wees.
Sover ek kon vastel word hulle lankal nie meer gemaak nie.Die Pecar scopes wat baie in Oz adverteer word is nie die selfde vervaardiger nie.
Sover ek kon vastel word hulle lankal nie meer gemaak nie.Die Pecar scopes wat baie in Oz adverteer word is nie die selfde vervaardiger nie.