More Almal
Ek het asseblief weer julle raad nodig. Ek het vir my n' Lee App Press gekoop om spesifiek bulge busting te doen op die 9mm doppe. So het ek nou al, al wat n' You Tube video is gekyk en gelees wat ek kry en van wat ek gelees en gesien het stel hulle voor jy koop n' Lee 9mm Makarov carbide die om die doppe mee te buldge bust. Ek was nou baie opgewonde en het vroeg vanoggend begin die press opstel, maar sommer by die eerste dop al gesien die storie loop nie so mooi glad by my, soos op die You Tube videos nie. Die press is reg op gestel en werk reg, maar daai 9mm dop druk nie deur daai carbide ring van die 9mm Makarov die nie, hy steek solid vas, en ek le op daai press se lever. Ek sal daai dop nou met n punch moet gaan uit slaan. Wat doen ek verkeerd of kan die die(matrys) dalk verkeerd wees . Die die is tog gemerk as n' 9mm Makarov die.
Lee App Press / Bulge Busting probleem
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Lee App Press / Bulge Busting probleem
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Lee App Press / Buldge Busting probleem
Maak seker dit is die "factory crimp die" en nie die "sizing die" nie.
Die meeste leverage van die press is reg aan die einde. So die die moet glad nie diep ingedraai wees nie.
Druk die hefboom af sodat die pen heel bo is. Draai nou die die in todat die doppie aan die pen raak. Van daar af, draai die die in vir een omwenteling en dan druk weer af op die hefboom. Jy sal voel dat die doppie dieper in die die gaan. Herhaal die stap todat jy voel dat die doppie deur die die is. Lock dan die die met die lockring. Probeer dan die volgende doppie in daardie posisie.
Bietjie lube maak dit makliker.
Die meeste leverage van die press is reg aan die einde. So die die moet glad nie diep ingedraai wees nie.
Druk die hefboom af sodat die pen heel bo is. Draai nou die die in todat die doppie aan die pen raak. Van daar af, draai die die in vir een omwenteling en dan druk weer af op die hefboom. Jy sal voel dat die doppie dieper in die die gaan. Herhaal die stap todat jy voel dat die doppie deur die die is. Lock dan die die met die lockring. Probeer dan die volgende doppie in daardie posisie.
Bietjie lube maak dit makliker.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lee App Press / Buldge Busting probleem
Baie dankie vir jou raad JF, dit het presies gewerk. Die eerste 3 doppe het moeilik deur gegaan selfs met lubbe, maar van daar af het dit al gladder begin gaan, baie dankie.
Mooi dag
Mooi dag
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm