Sako A7 roere

Post Reply
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Sako A7 roere

Post by rudib »

Is daar nog Sako a7 roere te koop? Opsoek na n 6.5CM Sako A7 as iemand weet van een asb.
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Sako A7 roere

Post by Jacques.308 »

Jy gaan sukkel om ń nuwe een te kry. Die reeks word nie meer gemaak nie. Ek weet eintlik nie hoekom nie dalk te veel met die Tikka vergelyk. Dis hartseer my A7 is die akkuraatste minste moeilikheid geweer in my kluis. Mens moet net sy kolf vervang

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1382
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Sako A7 roere

Post by snakker »

Die Sako S20 is dalk n goeie alternatief?

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

Post Reply