Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Die belangstellendes wat vir die kursus in die Suid Vrystaat Philippolis wil inskryf kan ons hier sien watter naweek sal werk.

Groete
Heinrich
Last edited by jaracal on Tue Feb 07, 2012 4:03 pm, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat

Post by Dirkie »

Hallo oom Heinrich,waar in die suid vrystaat?

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat

Post by BLOK »

Ek is in vir enige van die twee kursusse maar dit sal tog lekker wees om af na julle toe te kom dan sien en leer mens tog weer ander dele van die land en mense.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Dirkie
Jammer man dit is in Philihopeloos :)
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Fanie Nel »

Ek gestem vir 25 en 26 feb, moet troue bywoon die volgende naweek
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Smirre »

Oom
Ek sal beide kan maak, maar verkies 3-4 maart
Die ander is die einde van die maand en dan  kyk my mense of hulle al die drank in die wereld kan uitsuip
Dit sal ook volmaan wees dan kan ons dit ook leer!

Die kostes is seker R750?

Smirre
User avatar
Louw15
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Tue Mar 22, 2011 5:29 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Louw15 »

Maak nie saak water naweek nie manne ek sal daar wees. Dis tyd om alles
Weer op te skerp vir die moeilike tyd wat voorle. As iemand n lift soek of petrol
Geld sal vat dat ek sam hule kan ry ook reg oja deur bloem.

Groete Louw15
Sakkie Kotzee
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Dec 30, 2011 11:05 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Sakkie Kotzee »

Ek sal ook beslis belangstel oom Heinrich! Hoe gouer hoe beter! Dan is dit nie nodig om my opgewondenheid so lank in toom te hou nie!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Net ter bevestiging die koste is R750-00

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by C.J. »

Oom Heinrich,

Ek het 4 manne wat belangstel, die naweek in Maart sal vir ons 'n beter opsie wees.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Lyk my daar is meer ouens vir Maart 3-4

Slaapplek is beskikbaar, bring net 'n slaapsak. My vrou gee met graagte ontbyt en middag ete vir 'n klein bydrae. Bring 'n vleisie saam vir aand ete (braai) of ons kry dit by die plaaslike slaghuis (karoo lam)

Koeldrank en die sterker goeters moet die manne maar saambring.

Bevestig asb per e-pos na hein at jaracal dot com sodat ek die aanwysings vir jou kan deurstuur.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Klink my ons is dan vasgemaak vir 3-4Maart. Dankie Hein ek dink dit gaan n baie lekker geleentheid wees om daar by saam jou op jou plek die kursus te doen. Ek sien baie uit.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Jakkalsgat »

Hallo Hein

Sal ook graag die kursus wil bywoon 3 Maart, is daar nog plek.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Smirre »

Oom,
Hoeveel plek is daar nog want ek het dalk 'n maat wat ook wil saamkom?
JacoK
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sat Oct 22, 2011 11:07 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by JacoK »

Oom Ek sal ook graag die kursus wil by woon.
Jaco Kriel
Brandfort
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

En waar is Dawie D

Iemand moet seker weer n lig kursus saam die roep kursus aanbied. Manne ek dink dit kan net n aanwins wees om hom op so kursus te he die man kan toor met n spotlight. Hy beduie n Zebra sommer so van ver af om hier langs jou te kom staan en dan stel hy nog n man se spotlight dat hy boonop nog so lekker kol gooi ook.

Dawie kom in Dawie waar is jy kom melt aan, watse ge AWOL is dit met jou.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Ek plaas die manne se name op 'n lys en sal bevestig indien al die plekke gevat is.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dawie D »

Staan by Blokkie staan by

Heinrich
Jy kan maar my naam en Triple2 se naam op die lys sit asb.
Dit gaan lekker wees

Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Daarshy

Geweet Dawie sal nie teleurstel nie. Nou sal ek seker maar moet aanmelt. hahaha

Nou voel ek sommer jammer vir Geno, sal my nie verbaas as die man nou kleinkop trek en een of ander verskoning trek om nie ook te gaan nie.hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Triple2 »

Blok
Sien jy Dawie bring "backup" saam?
Lyk my jy het hom skrikkerig gemaak.
Sien uit om julle te ontmoet.
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Sien self uit om jou te ontmoet, ek moet bieg ek het self amper gekrik daai naweek. hahaha maar ja ons het darem geslaag om die klein brakkies lekker byt te gee.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dawie D »

Blok

Ek is net bang die man kom met verskoonings ;D
Dalk dis hy iets op soos dat hy moet trek of hy het n troue aan of so iets belagliks ;)
As ek jou sien gaan jy val
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Triple2 »

Dawie
As Geno bang is vir jou, moet ons dalk vir klein Dawid saam vat en voorstel.
Hy is mos nie n outjie wat slaap nodig het nie ;)
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Watter klein Dawid sal dit nou wees, want as dit dawid Soudi se klein dawid is gaan Geno weereen swaarterk en boonop met hom self moet gesels ook nog. Daai klein dawid is mos maar n man van min woorde, maar pasop die man skrik vir niks nie. hahaha

So gepraat van Dawid sand, waar is hy kan hy nie ook sommer kom saam kursus nie, hy behoort mos teen daai tyd al terug te wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Triple2 »

Blok
Nee, die Dawid skiet saam ons in Oos-kaap. Hy is een van die min manne vir wie Dawie ligloop na n aand se skiet.
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
Post Reply