Page 1 of 1

Peet2 : Jou vraag oor optika

Posted: Wed Dec 14, 2022 3:45 pm
by tripodmvr
Hier is besprekings oor teleskope. Vra jou vrae hier.

Re: Peet2 : Jou vraag oor optika

Posted: Wed Dec 14, 2022 11:49 pm
by Fanie Nel
Goeie Naand
Enige iemand dalk al Zero Teck gebruik of getoets.
Groete Fanie Nel

Re: Peet2 : Jou vraag oor optika

Posted: Thu Dec 15, 2022 6:27 am
by Geno
Fanie Nel wrote:Goeie Naand
Enige iemand dalk al Zero Teck gebruik of getoets.
Groete Fanie Nel
Ek het met so paar al geskiet en 'n klompie gemonteer vir kliente wat by my gekoop het en ek is eerlikwaar beindruk met die bou kwaliteit en helderheid wat jy kry vir die prys wat jy betaal.
Great waarde vir geld!

Re: Peet2 : Jou vraag oor optika

Posted: Thu Dec 15, 2022 7:33 am
by avo
Jy kan zero tech gerus koop. beste waarde vir geld op mark vir sub R10k
Ek het al n hele paar geskiet. Glas is goed en helder.
Jy sal nie n fout maak nie.