Peet2 : Jou vraag oor optika
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Peet2 : Jou vraag oor optika
Hier is besprekings oor teleskope. Vra jou vrae hier.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Peet2 : Jou vraag oor optika
Goeie Naand
Enige iemand dalk al Zero Teck gebruik of getoets.
Groete Fanie Nel
Enige iemand dalk al Zero Teck gebruik of getoets.
Groete Fanie Nel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Peet2 : Jou vraag oor optika
Ek het met so paar al geskiet en 'n klompie gemonteer vir kliente wat by my gekoop het en ek is eerlikwaar beindruk met die bou kwaliteit en helderheid wat jy kry vir die prys wat jy betaal.Fanie Nel wrote:Goeie Naand
Enige iemand dalk al Zero Teck gebruik of getoets.
Groete Fanie Nel
Great waarde vir geld!
Goed, beter, 6millimeter!
- avo
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: Peet2 : Jou vraag oor optika
Jy kan zero tech gerus koop. beste waarde vir geld op mark vir sub R10k
Ek het al n hele paar geskiet. Glas is goed en helder.
Jy sal nie n fout maak nie.
Ek het al n hele paar geskiet. Glas is goed en helder.
Jy sal nie n fout maak nie.