357 Herrett
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
357 Herrett
Ek moet doppe fireform vir my 357 herrett contender. My S321 is klaar, ek het nog redelik baie S335, VV N133, Varget en Imr 4350, ek het 158gr jsp punte, sal een van die kruite kan werk of moet ek wag todat ek S321 kan oospoor, enige raad sal waardeer word dankie
Te veel gunne en te min geld
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 357 Herrett
Ek het geen persoonlike ondervinding met die Herret nie, maar weet dat S335 effens vinniger brand as S321. Daarom dink ek dit behoort goed te werk in die toepassing. Varget en IMR4350 is stadiger. Ek dink nie hulle sal werk nie. VV N133 behoort redelik vinnig te wees, dus kan hy dalk werk.
Riflex RFL (Groen prop) is S321 en behoort redelik algemeen beskikbaar te wees.
Riflex RFL (Groen prop) is S321 en behoort redelik algemeen beskikbaar te wees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Henlo, QL stem saam met Alwin se stelling. Ek het 'n 14 duim loop en 158 PMP JSP gebruik. S321, S335 en N133 se spoed teen maksimum druk is binne 20vps van mekaar met S321 teen die hoogste spoed.
Riflex RFL en S321 is ekwivalent en normale veilige laaiprosedure behoort dieselfde resultaat te gee.
Riflex RFL en S321 is ekwivalent en normale veilige laaiprosedure behoort dieselfde resultaat te gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Baie dankie, hoeveel grein sal n veilige begin lading wees
Te veel gunne en te min geld
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: 357 Herrett
Brand S335 vinniger as S321?Alwin wrote: Tue Dec 13, 2022 10:33 pm Ek het geen persoonlike ondervinding met die Herret nie, maar weet dat S335 effens vinniger brand as S321. Daarom dink ek dit behoort goed te werk in die toepassing. Varget en IMR4350 is stadiger. Ek dink nie hulle sal werk nie. VV N133 behoort redelik vinnig te wees, dus kan hy dalk werk.
Riflex RFL (Groen prop) is S321 en behoort redelik algemeen beskikbaar te wees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 357 Herrett
My berekeninge het die volgende getoon:-
1, S321 (RFL) begin 37gr
2. S335 begin 33,7gr
3. N133 begin 33gr
Probeer om ladings met ander dryfmiddels te vergelyk. Ek is maar versigtig om ladings uit te gee wat nog nie beproef is nie. Brandtempo's kan groot verskille toon.
Google "loads for 357 herrett" en vergelyk asb.
1, S321 (RFL) begin 37gr
2. S335 begin 33,7gr
3. N133 begin 33gr
Probeer om ladings met ander dryfmiddels te vergelyk. Ek is maar versigtig om ladings uit te gee wat nog nie beproef is nie. Brandtempo's kan groot verskille toon.
Google "loads for 357 herrett" en vergelyk asb.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Kyk na die beginladings - baie minder S335 nodig as S321. Kyk ook na Somchem se data vir die 223 Rem.HeinM wrote: Wed Dec 14, 2022 7:54 amBrand S335 vinniger as S321?Alwin wrote: Tue Dec 13, 2022 10:33 pm Ek het geen persoonlike ondervinding met die Herret nie, maar weet dat S335 effens vinniger brand as S321. Daarom dink ek dit behoort goed te werk in die toepassing. Varget en IMR4350 is stadiger. Ek dink nie hulle sal werk nie. VV N133 behoort redelik vinnig te wees, dus kan hy dalk werk.
Riflex RFL (Groen prop) is S321 en behoort redelik algemeen beskikbaar te wees.
https://www.somchemreload.com/search?c=8&f=23
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Ek het die data ook gekry maar dit lyk my in die ou dae het die manne nie gespeel met kruit gooi nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Te veel gunne en te min geld
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Al drie dryfmiddels het in QL naby 2100vps uitgekom met maks ladings. Daardie ladings wat jy hierbo toon is aan die baie fris kant.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Ek het riflex groen in die hande gekry en n paar pakke hornady .358 180 gr SPSSP interlock punte, sal hulle werk met die kruit en watse spoed kan ek kry min of meer
Te veel gunne en te min geld
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Is die looplengte 14 duim?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Hierdie is baie teoreties synde ek nie die TPL of dopvolume het nie. Ek sou 31gr as beginlading aanbeveel en die beraamde spoed is 1670vps. Die node is naby 1800-1850vps. Kyk watter spoed jy kry en moet nie 1850vps oorskry nie. Vergelyk die spoed soos bereken en verkry en jy sal gou sien of die dryfmiddel stadiger of vinniger brand. Die veiligste is om die spoed, lading, TPL en dopvolume te gee sodat ons die node beter kan bereken.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Baie Dankie ek sal alles meet en n paar toetse skiet en data deurgee
Te veel gunne en te min geld
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Ek wou IMR 4198 gebruik met die 180gr punte maar ek kry nerens nie, ek sien op die burn rate charts V N120 is baie naby, sal ek dit kan gebruik en beter spoed kry as S321?
Te veel gunne en te min geld
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: 357 Herrett
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Te veel gunne en te min geld
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 357 Herrett
As jy na die node toe laai is S321 die beter keuse. Hoër spoed en effe laer druk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 357 Herrett
Kyk, dis 2 verskillende tipes kruit. S335 is 'n enkelbasis en S321 is dubbelbasis. Dit maak dat vergelyking tussen die 2 nie altyd geldig is nie, soos appels en pere. Oor die algemeen benodig jy minder S335 om dieselfde spoed te kry as met S321, maar dit kan ook verander na gelang van die toepassing. Die 357 Herret is 'n redelik unieke toepassing, dus mag die waarneming in bv. 'n 223 of 308 nie altyd geldig wees vir 357 Herret nie. Hoop dit maak sin?HeinM wrote: Wed Dec 14, 2022 7:54 amBrand S335 vinniger as S321?Alwin wrote: Tue Dec 13, 2022 10:33 pm Ek het geen persoonlike ondervinding met die Herret nie, maar weet dat S335 effens vinniger brand as S321. Daarom dink ek dit behoort goed te werk in die toepassing. Varget en IMR4350 is stadiger. Ek dink nie hulle sal werk nie. VV N133 behoort redelik vinnig te wees, dus kan hy dalk werk.
Riflex RFL (Groen prop) is S321 en behoort redelik algemeen beskikbaar te wees.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: 357 Herrett
Het ook weer gekyk. S335 vrand ietwat vinniger as S321.Alwin wrote: Mon Dec 19, 2022 8:12 pmKyk, dis 2 verskillende tipes kruit. S335 is 'n enkelbasis en S321 is dubbelbasis. Dit maak dat vergelyking tussen die 2 nie altyd geldig is nie, soos appels en pere. Oor die algemeen benodig jy minder S335 om dieselfde spoed te kry as met S321, maar dit kan ook verander na gelang van die toepassing. Die 357 Herret is 'n redelik unieke toepassing, dus mag die waarneming in bv. 'n 223 of 308 nie altyd geldig wees vir 357 Herret nie. Hoop dit maak sin?HeinM wrote: Wed Dec 14, 2022 7:54 amBrand S335 vinniger as S321?Alwin wrote: Tue Dec 13, 2022 10:33 pm Ek het geen persoonlike ondervinding met die Herret nie, maar weet dat S335 effens vinniger brand as S321. Daarom dink ek dit behoort goed te werk in die toepassing. Varget en IMR4350 is stadiger. Ek dink nie hulle sal werk nie. VV N133 behoort redelik vinnig te wees, dus kan hy dalk werk.
Riflex RFL (Groen prop) is S321 en behoort redelik algemeen beskikbaar te wees.
Ek en my broer gesels ook op die oomblik oor die toepassing van S335 in die 223, in die plek van S321.
Dankie vir die info! Waardeer!
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: 357 Herrett
Ek het klaar daardie paadjie geloop en uitgevind dat S321 gaan saam met .223 soos peanut butter met stroop.
Om duideliker te stel; ek kry ejector merke op my doppies met 53gr V-max teen 3250 fps as ek S335 gebruik. Ek kry dit nie wanneer ek S321 gebruik nie.
Om duideliker te stel; ek kry ejector merke op my doppies met 53gr V-max teen 3250 fps as ek S335 gebruik. Ek kry dit nie wanneer ek S321 gebruik nie.
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Ek het toe kans gekry om n paar skote te skiet vandag, ek het 200 gr hornady spire points gebruik om doppe te fireform
S321 26,5 gr 1525 / 1548 / 1540 fps
S335 28 gr 1417 / 1427 / 1431 fps
Tpl op altwee was 61mm
Altwee is met CCI250 primers
S321 26,5 gr 1525 / 1548 / 1540 fps
S335 28 gr 1417 / 1427 / 1431 fps
Tpl op altwee was 61mm
Altwee is met CCI250 primers
Te veel gunne en te min geld
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Henlo, is jy seker die ladings is nie omgeruil nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Dit was net snaaks dat S335 so lae spoed gegee het. Met 28gr is die dop vol en jy gaan nie by 'n werkbare spoed uitkom nie. As ek S355 gebruik dan klop die spoed wat jy gekry het.
S321 - 29,2gr vir spoed van 1724vps by tromp.