Innie Boland

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Innie Boland

Post by Gawie(13mm) »

Dagse almal oppie forum. Ek is Gawie Loubser en woon in die Paarl. Ek is 'n kabinetmaker wat meganiese ingeneurswese geswot het. Net soos baie ander is ek ook een van die "closet lede" op die forum8s). My nuwe foon maak dit nou moontlik om saam te praat, so hiers ek ook nou. My passie is jag, mooi gewere en skiet. My trots is my "gepimpte" 7x57 Brno. "Mamma" het gese ek kan begin rondkyk vir 'n 243 vir my veertigste. Na 17 jaar het sy ingestem! Aanhouer wen!! ;D Ek sal julle op hoogte hou met daai oefening.

Groete, Gawie Loubser
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Innie Boland

Post by GreyGhostGear »

Welkom Gawie!
Seker jy sal dit geniet hier..
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Innie Boland

Post by Jakkalsgat »

Hi Gawie

Welkom en pasop vir verslawing!

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Innie Boland

Post by Boertjie »

Gawie

Is jy familie van Garry Loubser?

Boertjie
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Innie Boland

Post by Gawie(13mm) »

Dankie manne. Nee wat Jaco dis te laat..
Nee Boetjie hy't 'n ander oupa en ouma.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Innie Boland

Post by MJK »

Welkom Gawie

Jy gaan geniet!

Paarl groete
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Innie Boland

Post by theedge »

7mm
Baie welkom en geniet dit saam ons - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Innie Boland

Post by Francois Marais »

Gawie

WELKOM, hoop jy like......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Innie Boland

Post by Marc »

Welkom Gawie

Glo jy gaan jou gaate uit geniet hier ! ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerrie Smith
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm

Re: Innie Boland

Post by Gerrie Smith »

Dag Gawie
As dit so aanhou gaan ons die hele Paarl op die forum kry, goed so, dan kan ons lekker gesels!

Gaan Groot
Gerrie
Het geweer - Kan skiet.


.308 Sako Forester (ol' faithful); Star 9mm; .22 Hornet Anschutz
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Innie Boland

Post by Gawie(13mm) »

Dankie manne.
Julle was reg, dit is verslawend.

Groete
Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply